Swartkwasmuishond

Die swartkwasmuishond (Galerella sanguinea) is 'n muishond wat onder andere in sentraal, die noorde en ooste van Suid-Afrika, Botswana, Mosambiek en Zimbabwe voorkom.

Die muishond is verwant aan die Kaokolandse Swartkwasmuishond.

Swartkwasmuishond
Swartkwasmuishond
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Carnivora
Suborde: Feliformia
Familie: Herpestidae
Genus: Galerella
Spesie:
G. sanguinea
Binomiale naam
Galerella sanguinea
Swartkwasmuishond
Verspreiding

Kleur en bou

Swartkwasmuishond 
'n Swartkwasmuishond
Swartkwasmuishond 
'n Swartkwasmuishond in 'n Tsjeggiese dieretuin.

Die muishond is slank gebou met 'n lang stert wat eindig in 'n swart punt. Wanneer hy beweeg word die stert in die lug opgekrul soos die van 'n leeu. Die soogdier is gespikkeld, bruin tot rooibruin van kleur. Die mannetjie is effe groter as die wyfie. Die mannetjie kan tot 640 gram weeg en die wyfie tot 530 gram.

Habitat

Die muishond is 'n tipiese bosveldspesie maar kom ook voor in redelike operige dele waar daar genoeg skuiling is.

Ander feite

Hulle is daglewend en kom eers na sonop uit en is alleenlopers. Die muishond kan ook bome klim en as hy skrik versteen hy in sy spore. Hulle vreet hoofsaaklik termiete, kewers, sprinkane, miere, akkedisse, vrugte en muise. Kuikens en eiers is ook op hulle spyskaart. Die muishonde se natuurlike vyande is die rooijakkals, luiperd, leeu en sivet. Een tot twee kleintjies word vanaf Oktober tot Maart gebore en die verwagte lewensduur is ±8 jaar.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Swartkwasmuishond Kleur en bouSwartkwasmuishond HabitatSwartkwasmuishond Ander feiteSwartkwasmuishond Sien ookSwartkwasmuishond BronSwartkwasmuishond VerwysingsSwartkwasmuishond Eksterne skakelsSwartkwasmuishond

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Meningsverskil oor aardverwarmingHandelsmerkReënBloedvergiftigingGautengHartseerPersGeldGianna MichaelsGrondwet van Suid-AfrikaErektiele disfunksieSweedsHoenderNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaXenofobie in Suid-AfrikaPriemgetalFotoTransatlantiese slawehandelWikiNierRenosterAfrikaanse WikipediaKrugerwildtuinKoppeltekenSlawernyUitwerking van klimaatsveranderingInstagramJaarEiffeltoringBesnydenisKunstenaarSkaakLewerWes-KaapBalletArabies-Israeliese konflikStadSosiale mediaBeesDroomVulvaWaterkringloopWikimedia-stigtingSkoolViëtnamAkuutSeksueel oordraagbare infeksieRoofdierWikipediaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBronadresBreinvliesontstekingKortverhaalGroot TrekVoortrekkersHeuningbyAkademiaMenseregtedagKrapD.J. OppermanSonnetAdolessensieSuid-AfrikaKatjieAl-FatihaAardbewingRenaissanceGasDonderstormErfenisdag (Suid-Afrika)TussenwerpselLys van musiekinstrumenteAfrikanernasionalismePersoon (taalkunde)🡆 More