Muis: Knaagdier wat aan een van twee families behoort: die Muridae en die Cricetidae

'n Muis is 'n knaagdier wat aan een van twee families behoort: die Muridae (vanaf Latyn mus wat muis beteken) en die Cricetidae (vanaf Nieu-Latyn cricetus wat kleiner hamster beteken).

Muise
Muis: Voedsel, Sien ook, Bron
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Superfamilie:
Muroidea
Muis: Voedsel, Sien ook, Bron
'n Wilde muis

Alhoewel muise vir tot twee jaar lank kan lewe in laboratoriumtoestande, is die gemiddelde lewensduurte in die natuur slegs drie maande lank, omdat hulle so gejag word deur roofdiere. Veral katte, wildehonde, roofvoëls en slange vang hulle.

Muise kan 'n plaag wees, deurdat hulle aanplantings kan beskadig en opvreet, en ook omdat hulle siekte kan versprei deur middel van muisparasiete en die bakterieë in hul mis. Die makmaking van die kat duisende jare gelede het waarskynlik juis gebeur om muise en rotte te beheer.

Muise kan nie kleur onderskei nie, en sien slegs in swart-en-witskakering.

Voedsel

Muise is gewoonlik herbivore, maar eet wel vleis: selfs die dooie liggame van ander muise, en in die geval van verhongeringstoestande, hul eie sterte. Graansoorte en vrugte is die stapelvoedsel.

Sien ook

Bron

  • 'Smither's Mammals of Southern Africa. A field guide'. Redakteur Peter Apps. Derde uitgawe, 2000.
  • 'Veldgids tot die soogdiere van Suider-Afrika'. Chris en Tilde Stuart. Eerste uitgawe, 1988.

Eksterne skakel

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Muis VoedselMuis Sien ookMuis BronMuis Eksterne skakelMuis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kunsmatige intelligensieInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandPornografieJapanSamestellende afleidingWiskundeDeelwoordBorsteWillie JoubertLewerLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVersoeningsdagWaterkringloopAgtervoegselLys van veltoestandeHomofoonErosietipesKoeffisiënt en magswortelPersoonlike voornaamwoordAppelNagmaalSpringbokkeVormHidroulikaSias ReineckeSeksualiteitGordelroosResensieVraag en aanbodPenisTweede VryheidsoorlogSowjetunieBeaufortskaalVarkgriepEkonomieAnrich HerbstDysselsdorpIntensiewe vormAborsie in Suid-AfrikaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022OrtopedieRobert SobukweRookgewoonteHartversakingHakerLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDesimale breukeWerkersdagWoordsoortDie GelofteByvoeglike naamwoordGloeilampOnderwysSamestellingIngenieursweseVolksrepubliek ChinaNic de JagerMigrasie van diereVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameAfkortingWoestynAfrikaansIsraelAsiëKaapse VlakteKatBTWLetsiteleSeksposisieTussenwerpselNasionale lied van Suid-AfrikaHematurieOnderhandelinge om apartheid te beëindigLys van Suid-Afrikaanse skrywersWikimedia-stigting🡆 More