Kat-En-Muis

Kat-en-Muis is 'n groepspeletjie waarin al die spelers, behalwe twee, in 'n groot sirkel staan en hande vashou.

Die ander twee spelers is die kat en muis. Een staan binne die sirkel en die ander staan buite die sirkel. Sodra die speletjie begin moet die kat die muis jaag. Die spelers wat hande vashou, lig hul arms op om n bogie te vorm sodat die muis kan deurkom om van die kat te ontvlug, terwyl hulle weer hul arms laat sak om te keer dat die kat die muis vang. Sodra die muis gevang is, word hy die kat en 'n nuwe muis word gekies.

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Genitale vratMenstruasieAandagstreepVeeartsKletsrymKarakteriseringSkilpadSkarlakenkoorsVoëlHernubare energieBloeddruk1200LieweheersbesieIngenieursweseWekkerSteenkoolWortelSpreeuKoue OorlogWebjoernaalRenosterAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSimboolVlekvrye staalPeter SnydersRubik se kubusOrgasmeHeuningbyKonflik (proses)Gawes van die Heilige GeesWaterSeksismeHokkieErns GrundlingLugbesoedelingKunsmisTuberkuloseJazzStrykysterRooibokSkaakSowjetunieBlack SashEkologieSkoolSlag van Cuito CuanavaleKoperDroogteJagluiperdSharpeville-slagtingVoorsetselLabia (geslagsdele)KondensasieHeupIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieThabo MbekiDaggaGautengVryheidsdagTolla van der MerweEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKanadaSlangGewone breukeSuikersiekteSpringbokPubliekDeelwoordVars waterOlimpiese SpeleTweede WêreldoorlogReënvalbepalingAarverkalkingDriedimensioneelOopbroninhoudLettergreepPad na jou hart🡆 More