Dysselsdorp

Dysselsdorp is 'n dorpie in die Klein Karoo, ongeveer 30 kilometer van Oudtshoorn teen die voet van die Kammanassieberge.

Die N12 nasionale pad gaan naby Dysselsdorp verby.

Dysselsdorp
Dysselsdorp is in Wes-Kaap
Dysselsdorp
Dysselsdorp
Koördinate: 33°34′0″S 22°26′0″O / 33.56667°S 22.43333°O / -33.56667; 22.43333 22°26′0″O / 33.56667°S 22.43333°O / -33.56667; 22.43333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitTuinroete
Plaaslike MunisipaliteitOudtshoorn
TydsoneUTC+2 (SAST)

Die dorp is in 1838 as 'n sendingstasie deur die Londense Sendinggenootskap gestig. In 1877 is die ongeveer 1,5 hektaar deur John X. Merriman in vrypag aan die 148 inwonerfamilies toegestaan. Die dorp, met bevolking van ongeveer 12 000, word tot vandag toe nog hoofsaaklik deur afstammelinge van voormalige slawe en mense van gemengde rasseafkoms besit en bewoon.

Daar is 'n klein Katolieke kapel op 'n steil heuwel aan die suidekant van die dorp.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

KammanassiebergeKlein KarooN12 (Suid-Afrika)Oudtshoorn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wapen van Suid-AfrikaKnysnaAfkortingVulvaDonderstormHoofpynRuan PienaarKontinentSuid-SothoWerkersdagMarie AntoinetteAkademiaKaapstadLyfstraf in skoleLeierskapWalvisLionel PetersonLys van myne in Suid-AfrikaGoudChemiese elementBetonGroot GatSwawelByvoeglike naamwoordTrappe van vergelykingSwart menseNatuurlike hulpbronByung-Chul HanLettergreepTuberkuloseArmoedeverligtingVierde Industriële RevolusieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SowjetunieSpysverteringstelselEben EtzebethDiepaartromboseSkaapLongontstekingEkostelselRenosterMetaalHartversakingSeksuele opwekkingDiskriminasieJagluiperdGeskiedenis van AfrikaansCristiano RonaldoNeurenberg-verhoreHindoeïsmeWaterstofJosef StalinHemelvaartsdagAnneli van RooyenBybelAtleetvoetWeervoorspellingMaagViëtnamSlag van Cuito CuanavaleViëtnamoorlogAntjie SomersGesonde dieetMensAfvalbestuurNatuurLys van Afrikaanse televisiereekseLionel MessiSelfstandige naamwoordDrinkwatervoorsieningJohn Brown (aktivis)SkoolMenseregtedagDeelteken en umlautNierJohannesburg🡆 More