Longontsteking: Longsiekte wat die asemhalingstelsel aantas

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.

Longontsteking of pneumonia is 'n longsiekte wat die asemhalingstelsel aantas. Die longe bevat klein blasies, genaamd alveoli, wat suurstof absorbeer. In die geval van longontsteking word hierdie longblasies en die omringende weefsel ontsteek. Hulle vul met vloeistof en kan nie meer soveel suurstof as tevore opneem nie.

Longontsteking
Klassifikasie en eksterne bronne
X-straalfoto wat 'n driehoekige wit gebied aandui.
X-straalfoto wat 'n driehoekige wit gebied aandui.
ICD-10 J12, J13, J14, J15, J16, J17, J18, P23
ICD-9 480-486, 770.0
DiseasesDB 10166
MedlinePlus   000145
eMedicine onderwerpenlijst
MeSH D011014
Longontsteking: Sien ook, Verwysings, Bron Mediese waarskuwing
Longontsteking: Sien ook, Verwysings, Bron
Ongeskiktheids-aangepaste lewensjaar vir longontsteking per 100 000 inwoners in 2004:

   Geen data

   <100

   100–700

   700–1 400

   1 400–2 100

   2 100–2 800

   2 800–3 500

   3 500–4 200

   4 200 –4 900

   4 900–5 600

   5 600–6 300

   6 300–7 000

   >7 000

Longontsteking: Sien ook, Verwysings, Bron
Sterftes weens longontsteking per miljoen persone in 2012:

   24–120

   121–151

   152–200

   201–241

   242–345

   346–436

   437–673

   674–864

   865–1 209

   1 210–2 085

Longontsteking kan deur bakterieë, virusse, fungi en parasiete veroorsaak word. Dit kan ook deur chemiese of fisiese skade aan die longe opgedoen word. Ander siektes, soos alkoholmisbruik en longkanker, kan ook tot longontsteking lei.

Mense van alle ouderdomme kan longontsteking opdoen. Dit is 'n gevaarlik siekte wat onmiddellike behandeling verg. Indien beide longe ontsteek is, word dit 'n dubbele of bilaterale longontsteking genoem. Baie mense sterf aan longontsteking, veral kinders, ouer mense en mense met 'n swak immuunstelsel.

Mense met longontsteking haal gewoonlik moeilik asem. Hulle kan ook hoes en pyn op die bors ervaar. Die behandeling hang van die oorsaak af. As dit deur Bakterieë veroorsaak is, kan antibiotika daarvoor voorgeskryf word.

As longontsteking nie betyds behandel word nie, kan die longblasies sodanig verswak dat dit die longinhoud verklein. Dit is in baie gevalle noodlottig. Longontsteking kom meestal as 'n komplikasie van ander siektes voor, of as die pasiënt 'n verlaagde weerstand as gevolg van ander oorsake het.

Vóór die ontdekking van penisillien was longontsteking 'n belangrike oorsaak van sterftes by alle ouderdomsgroepe. Wêreldwyd is longontsteking steeds 'n algemene siekte wat ongeveer 450 miljoen mense per jaar tref. Vier miljoen mense sterf jaarliks hieraan (7% van die totaal wêreldwyd). Die meeste slagoffers is kinders onder vyf en volwassenes bo 75 jaar. Longontsteking kom ongeveer vyf keer meer algemeen in ontwikkelende lande as in die weste voor. Virale longontsteking is vir ongeveer 200 miljoen gevalle per jaar verantwoordelik.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Longontsteking Sien ookLongontsteking VerwysingsLongontsteking BronLongontsteking Eksterne skakelsLongontsteking

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesNoot vir NootGeografie van Suid-AfrikaAnette EngelbrechtSeeRugbyJeuksiekteRooikatKoringDawidLangste woordReddingskakeGroot TrekLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameHeidelberg, GautengLewerKlem-in-die-kaakNierversakingAnrikaMasturbasieKonjunktivitisSekelbosEreksieLandbouPieter PieterseMuishondSuiderkruisPornhubLys van kinderspeletjiesKrieketLys van Afrikaanse rolprenteSonSwamApokriewe boekeOlifantBloedsomloopstelselNantesBipolêre gemoedsteuringOrganismeWoordsoortSabbatHoofkarakterVrouTeeAntoniemVoedselkettingOumansoutbosSlotmasjienKolitisBokmakierieNarkoseTegnologieHernubare energieVerassingQR-kodePieter W. GrobbelaarLidwoordPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKappie (skryfteken)SekretarisvoëlChristendomHutsmerkRegardt van den BerghGoeie VrydagAkteurGroep TweeProteasFabelLionel PetersonMoslemSimon PetrusAllergieRocco de VilliersKoppeltekenKing's African RiflesProstaatmasseringKunstenaar🡆 More