Provinsies van Suid-Afrika

Suid-Afrika het tot 1994 uit slegs vier provinsies bestaan: Transvaal, Oranje-Vrystaat, Natal en die Kaapprovinsie.

Sedert 1994 is die land verdeel in nege provinsies (die provinsie se hoofstad volg in hakies op die provinsie se naam):

  1. Wes-Kaap (Kaapstad)
  2. Noord-Kaap (Kimberley)
  3. Oos-Kaap (Bhisho)
  4. KwaZulu-Natal (Pietermaritzburg)
  5. Vrystaat (Bloemfontein)
  6. Noordwes (Mahikeng)
  7. Gauteng (Johannesburg)
  8. Mpumalanga (Nelspruit)
  9. Limpopo (Polokwane)
Provinsies van Suid-Afrika
Kaart van Suid-Afrika met die nuwe provinsiale grense (2009)

Grense

Die grense van al die provinsies behalwe die Wes-Kaap en Vrystaat is deur die 12de wysiging van die Suid-Afrikaanse grondwet verander in Desember 2005. Die grootste verandering is tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap (Matatiele), Gauteng en Noordwes (Khutsong) en Limpopo en Mpumalanga (Sekhukhuneland).

Bevolking

Volgens die 2011-sensus is die bevolking van die provinsies soos volg:

Provinsie Bevolking %
Gauteng 12 272 263 23,7%
KwaZulu-Natal 10 267 300 19,8%
Oos-Kaap 6 562 053 12,7%
Limpopo 5 404 868 10,5%
Wes-Kaap 5 822 734 11,2%
Mpumalanga 4 039 939 7,8%
Noordwes 3 509 953 6,8%
Vrystaat 2 745 590 5,3%
Noord-Kaap 1 145 861 2,2%
Totaal 51 770 561 100%

Sien ook

Verwysings

Provinsies van Suid-Afrika Provinsies van Suid-Afrika
Gauteng | KwaZulu-Natal | Limpopo | Mpumalanga | Noord-Kaap | Noordwes | Oos-Kaap | Vrystaat | Wes-Kaap

This article uses material from the Wiki Afrikaans article Provinsies van Suid-Afrika, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply. (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
#Wikipedia® is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.

Tags:

Grense Provinsies van Suid-Afrika

Bevolking Provinsies van Suid-Afrika

Sien ook Provinsies van Suid-Afrika

Kaapprovinsie

Natal (provinsie)

Oranje-Vrystaat

Provinsie

Suid-Afrika

Transvaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TuisbladCarles PuigdemontPampoentjiesPoleSokkerK2Joanna NewsomSahelPous Anacletus IRouenLundTadjiksJapannese taleWoestynCleopatra VIIAnna DrijverVictor HugoWerkswinkelGracie DziennyKader AsmalDamDjinOrtografieLengteLiefdeHelJay NorthBernice HansenTafeltennisGordelroosVfB Stuttgart.sdJapannese WikipediaGeffrye MuseumNicholas BraunElsassiese DuitsJSTORBen BattGiuseppe GaribaldiGrondwetRéunionGloria GreyZenon se paradokseHomograafMaria I van EngelandGrotNederlandse Instituut vir KunsgeskiedenisArthur TreacherKaolinietDerek KeysHugo SchraderGoaPiet WelgemoedLetlandWellingtonTydskrifDieretuinAl ChristySwanesangSimboolKilogramJulie BennettHipparcosUitgewerySean Patrick FlaneryGeorge RobeyJohn HousemanVoëlgriepJiddisjCurie-familieMiddel-Europese TydMande-taleWill PeltzSuid🡆 More