Menseregtedag: Dag wat die regte van mense gedenk

Menseregtedag is 'n dag waartydens die regte van mense gedenk word.

In sommige lande, soos Suid-Afrika, word dit as 'n openbare vakansiedag gevier.

Menseregtedag: Dag wat die regte van mense gedenk
Die VN se kenteken vir menseregtedag.

Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op 21 Maart gedenk ter nagedagtenis aan die Sharpeville-slagting. Die eerste Menseregtedag in Suid-Afrika is op 21 Maart 1995 gevier.

Menseregtedag, soos deur die Verenigde Nasies ingestel, word in die res van die wêreld op 10 Desember gevier.

Aartsbiskop Desmond Tutu het in 1979 gesê: "We should all have the freedom to become fully human".

Sien ook

Verwysings

Tags:

DagLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMensMenseregteSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VulvaVerkleinwoordRassisme in AfrikaEienaamAkkedisJeugdagRooibloedselTsammaDiskriminasiePaulus van TarsusBipolêre gemoedsteuringGamelanBloedgroepVoortrekkermonumentHTMLLys van oseane, seë en mereStinkmuishondPrivaat maatskappyGriepSatanismeOnderhandelinge om apartheid te beëindigLeonardo da VinciBasisinkomsteKarooAgthoekBasketbalSkeletRuan PienaarWoordeboek van die Afrikaanse TaalAfrikaanse WikipediaVirusLatynEugenetikaVeldtog AfrikaansTrappe van vergelykingBlomDag-en-nag-eweningRibbekasNasiebouGlasToerismeCharles Rennie MackintoshFascismeMenseregtedagBlesbokspruit (Gauteng, lat -26,60, long 28,29)SelfmoordDuitse sokkerkampioenPornografieBysinTrompetterswaanGodsdiensAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueNylsvley-natuurreservaatPornhubBreinMangelontstekingNederduitse Gereformeerde KerkPeach van PletzenDiepaartromboseHindoeïsmeWaterpokkiesNywerheidKlem-in-die-kaakStaalVoëlgriepKolonoskopieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KoppeltekenVaselinetjieByvoeglike naamwoordSiya KolisiL🡆 More