Natuur

Natuur, in die breedste sin van die woord, verwys na die natuurlike, fisiese, of materiële wêreld, en ook lewe in die algemeen.

Natuur
Natuur
verskynsel
Onderdeel vanheelalWysig
Bestudeer deurnatuurgeskiedenis, natuurwetenskap, prirodovedenie, wetenskapWysig
Hutsmerknature, Natur, natural, природаWysig
Gekarakteriseer deurpattern in natureWysig
Teenoorgestelde vanbonatuurlikeWysig

Sodanig word die natuur en natuurlike van die bonatuurlike onderskei.

Natuur
Oerwoude en reënwoude – deel van die ongerepte natuur.

Die woord "natuur" is afgelei van die Latynse woord natura, wat "essensiële eienskappe" of "aangebore ingesteldheid" beteken, en in antieke tye letterlik "geboorte" beteken het. Vandag word dit egter algemeen gebruik om na die wildernis of geologie te verwys.

Die natuur omvat plante, diere, ekosisteme, die prosesse wat met lewelose objekte geassosieer word, die natuurwette waarvolgens dinge ontstaan en verander, soos die weer en landoppervlak, asook die materie en energie waaruit dit alles bestaan.

Hoewel die mens self tot die natuur behoort, word die menslike invloed (kultuur en kunsmatige omgewing) nie tot die natuur gereken nie.

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Orale seksPolitieke partyGewone luislangEnkelvoudige sinCorioliskragAfrikaanse woordelys en spelreëlsUniondaleWatersuiweringNG gemeente MurraysburgRacheltjie de BeerSkaakAnale seksOnderwerp (taalkunde)VoorvoegselWikimedia-stigtingTemperatuurRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SonRuimteDigtheidAfrikaanse naguilBesproeiingBalletEreksieSelfoonAartappelLys van myne in Suid-AfrikaInfeksieDiskriminasieRekenaarRookgewoonteFluoorGoudKaapse VlakteWaterKitaarCradock-4Bruto binnelandse produkHibernasieBoelieryPriemgetalVeerRenteVioolKoorsLeonardo da VinciBeaufortskaalXHTMLFotosinteseFranse RewolusieMaanGrondSkoolInleiding tot die genetikaPoësieSleutel (musiek)Irma SternAarverkalkingSeksuele stimulasieToerismeHulpwerkwoordOrthopteraByLika BerningBybelAlliterasieFinale OplossingBosvarkAfrikaanse TaalmonumentStedelike gebiedLeierskapSwitserlandAardeKlitorisBywoord🡆 More