Rente: Wisk

Rente is die prys wat 'n lener aan 'n uitlener betaal vir die gebruik van 'n bate, wat die kapitaal genoem word.

Enkelvoudige rente is wanneer slegs die kapitaalbedrag rente verdien, m.a.w. rente wat reeds verdien is, verdien nie ook rente nie. Enkelvoudige rente word bereken volgens die volgende formule:

Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers
Amerikaanse rente vanaf Julie 1954 tot einde 2009.

Waar:

  • S = toekomstige waarde
  • K = aanvanklike hoofdeposito
  • i = jaarlikse rentekoers
  • n = aantal jare

In die praktyk is enkelvoudige rente egter 'n rare verskynsel. Saamgestelde rente is meer algemeen, en is die geval waar rente verdien word op die beginsel tesame met rente wat in vorige periodes verdien is, m.a.w. K rand belê teen 'n saamgestelde rentekoers van i per jaar word ná een jaar K(1 + i), ná twee jaar K(1 + i) plus rente op K(1 + i), m.a.w. K(1 + i) + iK(1 + i) = K(1 + i)2, ná drie jaar word dit K(1 + i)3, en ná n jaar word dit K(1 + i)n.

Enkelvoudige rente

Enkelvoudige rente word bereken om die aanvanklike waarde en neem nie die kapitaalgroei in ag nie.

Veronderstel R100 word belê teen 12% enkelvoudige rente, dan groei die waarde van die belegging soos volg:

Na een jaar: Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 

Na twee jaar: Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 

Na drie jaar: Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 

Na vyf jaar: Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 

Enkelvoudige rente is egter 'n rare verskynsel.

Saamgestelde rente

In die geval van saamgestelde rente word rente op die kapitaalgroei bereken. Met ander woorde, rente word op rente verdien.

Veronderstel R100 word belê teen 12% saamgestelde rente, dan groei die waarde van die belegging soos volg:

Na een jaar: Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 

Na twee jaar: Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 

Na drie jaar: Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 

Na vyf jaar: Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 

Dit is duidelik dat saamgestelde rente 'n baie beter opbrengs gee.

Die algemene formule vir saamgestelde rente kan nou soos volg geskryf word:

    Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 

Waar:

  • P = huidige waarde
  • S = toekomstige waarde
  • i = rentekoers
  • n = aantal jare

Hierdie formule is slegs geldig indien die rente een keer 'n jaar bereken word. Of indien rente jaarliks saamgestel word.

In werklikheid word rente elke maand (maandeliks saamgestel) of elke dag (daagliks saamgestel) bepaal.

Indien rente maandeliks saamgestel word, dan word rente elke maand bereken. Indien die jaarlike (nominale) rentekoers 12% is, dan is die maandelike rentekoers 12%/12 = 1%

Dieselfde formule word gebruik as hierbo, behalwe dat i nie die jaarlike rentekoers is nie, maar die rentekoers per periode en n is die aantal periodes.

Dus, die waarde van die R100-belegging na 1 jaar is dus:

    Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 

Dit is meer as die R112 wat hierbo uitgewerk is.

Na 5 jaar sal die waarde van die belegging soos volg weesː

    Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 

Nominale rentekoers

Die nominale rentekoers is die rentekoers wat gewoonlik deur die bank gespesifiseer word.

Gestel R100 word belê teen 'n nominale rentekoers van 12%, daagliks saamgestel, dan sal die waarde van die belegging na 5 jaar soos volg wees:

    Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 
    Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 
    Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 

Effektiewe rentekoers

Die effektiewe rentekoers is die gemiddelde groei oor een jaar.

Indien R100 jaar teen 'n nominale rentekoers van 12% vir 'n jaar belê word, is die waarde:

    Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 

Die effektiewe rentekoers, of gemiddelde rentekoers vir die jaar is:

    Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 

Dit kan ook in die algemeen geskryf word as:

    Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 

Werklike rentekoers

Die werklike rentekoers neem inflasie in ag.

Indien jy R100 belê en na 'n jaar groei dit na R110 rand, is die effektiewe rentekoers 10% per jaar.

Maar indien inflasie 10% per jaar is, dan het die R110 dieselfde koopkrag as 'n jaar gelede. Dus het jou geld nie werklik gegroei nie en is die werklike rentekoers nul persent.

Die werklike rentekoers word gegee deur die Fischer-vergelyking:

    Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 

waar Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers  die inflasie is. Vir lae koerse en kort periodes, kan die volgende vereenvoudiging gebruik word:

    Rente: Enkelvoudige rente, Saamgestelde rente, Nominale rentekoers 

Kyk ook

Tags:

Rente Enkelvoudige renteRente Saamgestelde renteRente Nominale rentekoersRente Effektiewe rentekoersRente Werklike rentekoersRente Kyk ookRenteBate

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Industriële RevolusieAkkedisBipolêre gemoedsteuringRusland640Achille MbembeSemenMiddeloorontstekingPeter SnydersLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)TongAarverkalkingGeografiese koördinatestelselLeonardo da VinciVoornaamwoordEkonomieLiturgiese jaarRuan PienaarPornhubDisinformasiePFanie ViljoenJohannesburgWin MyintGeestesteuringSonKolonoskopieGodsdiensOnderwysStereotipeBemarking as sakefunksie in ondernemingsBorskankerGandi MukliRekenaarwetenskapSelfoonDroogteMeningsverskil oor aardverwarmingBasisinkomsteLangebaan-strandmeerPaul RoosLys van bekende Suid-AfrikanersLys van Afrika-landeSteenkoolHaasNAVOTienie HollowaySwitserlandAfrikaKimberleyOrale seksSimboolJavaScriptOu Apostoliese KerkJan van RiebeeckRegeringRooibloedselOligopolieSenuweestelselTennisPornografieJeugdagBelastingFoliensuurPG du PlessisNepotismeNiemetaalVryemarkekonomieGroepsdrukVerbruikerHerpes simplexSuikersiekteSilwerSaartjie Baartman🡆 More