Bosvark

Die Bosvark (Potamochoerus larvatus) is 'n dier wat aan die ooskus gebied van Suid-Afrika, die Limpoporivier en oor feitlik die hele Zimbabwe en Mosambiek voorkom.

Die dier lyk meer soos 'n vlakvark as na 'n gewone vark.

Bosvark
Bosvark
Bosvark (P. larvatus koiropotamus) by die San Diego-dieretuin.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Potamochoerus
Spesie:
P. larvatus
Binomiale naam
Potamochoerus larvatus
(F. Cuvier, 1822)
Bosvark

Bou en kleur

Die kleur varieer van grysbruin tot donkerbruin en word donkerder met die jare. Die maanhare is ligter en kan opgelig word. Die gesig is ligter van kleur en onder na die bene word dit swart. Die slagtande is kort en skerp. Hulle verkil verder van vlakvarke omdat hulle nie sulke prominente vratte het nie en die tande is kleiner, die snoete is smaller en die ore skerper gepunt.

Bere

Die bere word tot 82 kg swaar en is swaarder as die sôe.

Sôe

Die sôe het 'n dratyd van ±4 maande en tussen November en Januarie word van drie tot agt kleintjies gebore.

Ander feite

Hulle natuurlike vyande is luiperds. Bosvarke vreet hoofsaaklik wortelstokke, bolle, knolle maar ook blare, groente, erdwurms en vrugte. Hulle vorm troppe van 6 tot 12 diere en kom voor in of naby ruigtes, rivierbosse en rietkolle naby water.

Subspesies sluit in:

  • Potamochoerus larvatus larvatus
  • Potamochoerus larvatus edwardsi
  • Potamochoerus larvatus hassama
  • Potamochoerus larvatus koiropotamus
  • Potamochoerus larvatus nyasae
  • Potamochoerus larvatus somaliensis

Sien ook

Bron

Bosvark 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Potamochoerus larvatus

Verwysings

Tags:

Bosvark Bou en kleurBosvark BereBosvark SôeBosvark Ander feiteBosvark Sien ookBosvark BronBosvark VerwysingsBosvark

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OlifantHeks van HexrivierDuitse maselsGlobaliseringVlinderHoofpynHoutLys van Afrikaanse skrywersJak de PriesterKultuurSuiwelprodukAce MagashulePersMaroela MediaPlantBoer Soek 'n VrouBokmakierieEmosieKoue OorlogNylrivier (Suid-Afrika)Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)TuisbladNaaldekokerSywurmVratRekenaarAdolessensieBruin menseErfenisdag (Suid-Afrika)Komplementêre kleureVraag en aanbodLeonardo da VinciPlaasjapieKrieketRooibokNadia ValvekensHoenderLeeuToekoms van die AardeDulcie van den BerghPeriodieke tabelRoossenekalWortelMetamfetamienOrthopteraKlein-KarooKoorsblaarHamilton WesselsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Kasteel die Goeie HoopKrimpvarkieLandbouVrymesselaryKoos BekkerSteve HofmeyrKaapstadGrootste rampe in Suid-AfrikaPubiese hareHemelvaartsdagWolkBloemfonteinSinoniemHomoniemSpringbokkeViëtnamHeidelberg, GautengSuid-Afrikaanse randNedersettingKolitisSaldanhabaaiHeupManie JacksonEskomWindkrag🡆 More