Suid-Sotho: Taal

Die taal Suid-Sotho (Sesotho in Suid-Sotho) word deur sowat 5,6 miljoen mense, hoofsaaklik Suid-Sotho's, gepraat (2011-sensus), van wie 4 240 000 in Suid-Afrika waar dit 'n amptelike taal is.

    Sotho stuur aan na hierdie artikel. Alhoewel Sotho gewoonlik na Suid-Sotho verwys, kan dit dalk ook verwys na die Sotho-tale oor die algemeen.

Dit is (saam met Engels) ook die amptelike taal van Lesotho en het daar 1 770 000 sprekers. Daar is 'n paar ortografiese verskille tussen die Suid-Sotho van Suid-Afrika en dié van Lesotho. Suid-Sotho is deel van die Sotho-taalfamilie. Dit is ook 'n amptelike taal van Zimbabwe.

Suid-Sotho
Sesotho
Gepraat in: Vlag van Lesotho Lesotho
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 
Gebied: Suider-Afrika
Totale sprekers: 5,6 miljoen (moedertaal, 2011)
7,9 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002)
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoïed
     Suidelike Bantoïed
      Bantoetale
       Suidelike Bantoetale
        Sotho
         Suid-Sotho 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Lesotho Lesotho
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Gereguleer deur: Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad
Taalkodes
ISO 639-1: st
ISO 639-2: sot
ISO 639-3: sot 
Verspreiding van Suid-Sotho in Suider-Afrika
Suid-Sotho: Woorde, Sien ook, Bronne
Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Suid-Sothotaliges in 2011:
██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60%
██ 60–80% ██ 80–100%

Suid-Sotho: Woorde, Sien ook, Bronne
Geografiese verspreiding van Suid-Sotho in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011:
██ <1 /km² ██ 1–3 /km² ██ 3–10 /km² ██ 10–30 /km² ██ 30–100 /km²
██ 100–300 /km² ██ 300–1000 /km² ██ 1000–3000 /km² ██ >3000 /km²

Woorde

Algemene woorde en frases:

Afrikaans Suid-Sotho
Welkom Kamohelo (naamwoord) / Amohela (werkwoord)
Dankie Ke a leboha
Goeiedag / Hallo Dumela (enkelvoud) / Dumelang (meervoud)
Totsiens Sala hantle (bly wel) / Tsamaya hantle (gaan wel)
Rook verbode Ha ho tsubiwe
Geen ingang Ha ho kenwe
Pasop vir die trap Hlokomela setepisi
Pasop! Hlokomela!
Veels geluk met jou verjaarsdag Letsatsi le monate la tswalo
Seisoengroete Ditakaletso tse Molemo
Geseënde Kersfees Keresemese e monate
Geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar Keresemese e monate le mahlohonolo a selemo se setjha

Sien ook


Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Suid-Sotho: Woorde, Sien ook, Bronne 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Suid-Sotho

Taalhulpmiddels

Sagteware in Sotho

Tags:

Suid-Sotho WoordeSuid-Sotho Sien ookSuid-Sotho BronneSuid-Sotho VerwysingsSuid-Sotho Eksterne skakelsSuid-SothoAmptelike taalBasothoEngelsLesothoSotho-taalfamilieSuid-AfrikaTaalZimbabwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aborsie in Suid-AfrikaDiskriminasieJode in Suid-AfrikaAborsieWet op NaturellengrondElandréSeekoeiLiewe HeksieProteaTemperatuurVulkanismeNoordwesByVoortrekkersLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGianna MichaelsWhatsAppGevolge van aardverwarming op oseaneTussenwerpselPersLys van Joodse feeste en herdenkingsVakbond633KoperVennootskapNamibiëGroot TrekDikdermReënspinnekopNommertekenJavaScriptUnited Democratic FrontJeuksiekteYouTubeKonjunktivitisDokterGalileo GalileiHartaanvalLys van Nederlandse skildersVeelvoudige sinGeldeenheidHartBreinvliesontstekingVaginale kankerAsemhalingSint JorisdagBrandmondsindroomOudtshoornKrimpvarkieBruin mensePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDonderstormVoedingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022MuskeljaatkatKerrieVryheidsdagBoerboelKatEngelsPiesangRenteMandalaWinnie Madikizela-MandelaMaroela MediaKolitisAardverwarmingSelfmoordZoeloeMiddelmisbruikKinderregteSanskritAB de VilliersResensie7de Laan🡆 More