Benue-Kongo-Tale

Die Benue-Kongo-tale is die grootste taalgroep binne die Niger-Kongo-taalfamilie.

Die taalfamilie is ná die Benue- en Kongoriviere genoem, twee van die vernaamste riviere in die verspreidingsgebied van dié tale.

Benue-Kongo-tale
Geografiese
verspreiding:
Afrika suid van die Sahara, suid en oos vanaf Nigerië
Genetiese
klassifikasie
:
Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Benue-Kongo-tale
Onderafdelings:
Delta-Cross
Dakoe
Joekoen
Kainji
Plateau
Ukaan
Benue-Kongo-Tale

Verspreiding van Benue-Kongo-tale in Nigerië en Benin

Die Benue-Kongo-tale bevat sowat 900 tale wat deur omtrent 270 miljoen mense in Afrika suid van die Sahara gebesig word. Enkele van die grootste tale in die groep word hieronder genoem.

Bantoe- (of Ntu)-subgroep

Nie-Bantoe- (-Ntu)-tale

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansBenue-Kongo-Tale  Wiki Commons het meer media in die kategorie Benue-Kongo-tale.
  • (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Benue-Congo". Ethnologue. Besoek op 16 Augustus 2019.
  • (en) "Benue-Congo languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 16 Augustus 2019.

Tags:

BenuerivierKongorivierNiger-Kongo-taleTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wêreldwye webBoelieryEjakulasieMarie AntoinetteWaterkringloopEugenetikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)VrystaatEmosieMenstruasieAfrikaanse taalleerTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)FeminismeTafelbergDepressie (gemoedstoestand)WaterGordelroosAsiëCovid-19-pandemieFilistyneMynbedryf van Suid-AfrikaFrankrykTelwoordVennootskapDroomVoornaamwoordSuid-Afrikaanse randGeelsugBernice WestOu Apostoliese KerkWoordeskatGalblaasSpringbokkePoesGestremdheidKlimaatsverandering in AfrikaAtmosfeerJan van RiebeeckUnited Democratic FrontHerpes simplexLettergreepPeriodieke tabelAfkortingWiki CommonsGreen PornoSeekatWolkMuskeljaatkatJan van TonderSoortnaamMiltOmtrek, oppervlakte en volumeDistrik SesMenseregtedagWesterse filosofieVolhoubare ontwikkelingMane van GalileiSeegolfGewone breukeJuraLys van Suid-Afrikaanse musikanteKlem-in-die-kaakKlinkerPerdebyeWoestynToringSwartProstaatkankerFabelResensie🡆 More