Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad

Die Pan-Suid-Afrikaanse taalraad (Pansat) is gestig in Suid-Afrika om veeltaligheid en taalregte te bevorder sowel as om die ontwikkeling van die amptelike tale van Suid-Afrika te handhaaf.

Die liggaam is gestig deur 'n Wet van die parlement (59 van 1995, gewysig deur Wet 10 van 1999).

Die amptelike tale van die Republiek van Suid-Afrika is Noord-Sotho, Suid-Sotho, Tswana, Swazi -, Venda, Tsonga, Afrikaans, Engels, Ndebele, Xhosa en Zoeloe. Pansat streef ook daarna om gelyke status vir die Khoi, Nama, en die San tale te bereik sowel as Suid-Afrikaanse gebaretaal.

Pansat se strukture sluit in die volgende:

  • Provinsiale Taal Komitees
  • Nasionale Taal Liggame
  • Nasionale Leksikografie-Eenhede.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Amptelike taalSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HartKatSoogdierJazzKoorsPersoonlike voornaamwoordAfrikaanse Taalmonument (Welkom)PriemgetalProvinsies van Suid-AfrikaLandbouLyfstraf in skoleBeeldspraakAnrich HerbstSias ReineckeAartappelSirkelDramaLieweheersbesieGoogle MapsStedelike gebiedRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Nazi-DuitslandVryheidsmanifesAprilBetonSout (chemiese stof)BronsMorfeemAardeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLiewe HeksieEkonomiese sektorWeermagDundermWalvisSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeAlkoholismePirow BekkerDokterDiepaartromboseSendelingposisieHerfsWetenskapBesoedelingDigvormIntensiewe vormDigtheidPaasfeesMagneetWerkwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGalileo GalileiRivierInflasieBeesvleisSekondêre sektor van die ekonomieWinnie Madikizela-MandelaLys van bekende Suid-AfrikanersCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKoolstofGalblaasAluminiumAntjie KrogNasionale VrouedagTienie HollowayJohn Brown (aktivis)ArmoedeJagluiperdJohan VorsterPampoentjiesProteaPornhubNederland🡆 More