Die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (voor 1964 bekend as die Spellingkommissie) is die de facto-liggaam vir die standaardisering van Afrikaans.
Die Taalkommissie is verantwoordelik vir die saamstel van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS), 'n naslaanwerk oor Afrikaans se skryf- en spellingwyses.
Van en voorletter(s) | Begindatum | Einddatum | Aantal jaar |
---|---|---|---|
T.H. le Roux | 1914 | 1921 | 7 |
D.F. Malherbe | 1921 | 1939 | 18 |
D.B. Bosman | 1940 | 1950 | 10 |
S.P.E. Boshoff | 1951 | 1953 | 2 |
T.H. le Roux | 1953 | 1955 | 2 |
D.F. Malherbe | 1956 | 1959 | 3 |
S.P.E. Boshoff | 1959 | 1964 | 5 |
W. Kempen | 1964 | 1977 | 13 |
F.F. Odendal | 1977 | 1992 | 15 |
J.G.H. Combrink | 1992 | 1999 | 7 |
A.F. Prinsloo | 1999 | 2003 | 4 |
E.F. Kotzé | 2004 | 2012 | 8 |
J.D. McLachlan | 2012 | 2013 | 1 |
G.B. Van Huyssteen | 2013 | 2021 | 9 |
Suléne Pilon | 2021 |
Voornaam en van | Van en voorletter(s) | Begindatum | Einddatum | Aantal jaar | Ampsposisie |
---|---|---|---|---|---|
Mariëtta Alberts | Alberts, M. | 1996 | 2012 | 16 | |
Johan Anker | Anker, J. | 1995 | 2012 | 17 | ondervoorsitter: 2012 |
Chris Banda | Banda, C.J. | 2019 | 2021 | 3 | |
Herman Beyer | Beyer, H. | 2011 | 2017 | 6 | |
S.P.E Boshoff | Boshoff, S.P.E. | 1921 | 1969 | 48 | voorsitter: 1951–1953; 1959–1964 |
D.B. Bosman | Bosman, D.B. | 1918 | 1948 | 30 | voorsitter: 1940-1950 |
T.J.R. Botha | Botha, T.J.R. | 1971 | 1991 | 20 | |
Adelia Carstens | Carstens, A. | 1995 | 1999 | 4 | |
Wannie Carstens | Carstens, W.A.M. | 1991 | 2003 | 12 | |
Jan F.E. Celliers | Celliers, J.F.E. | 1914 | 1918 | 4 | |
Anna Coetzee | Coetzee, A. | 1998 | 2004 | 6 | |
Johan Combrink | Combrink, J.G.H. | 1974 | 1999 | 25 | voorsitter: 1992-1999 |
Leona Compion | Compion, L. | 2018 | 2021 | 4 | |
Willem de Klerk | De Klerk, W.J. | 1974 | 1984 | 10 | |
Leon de Stadler | De Stadler, L.G. | 1991 | 1994 | 3 | |
Meyer de Villiers | De Villiers, M. | 1956 | 1974 | 18 | |
Hans du Plessis | Du Plessis, H.G.W. | 1986 | 1991 | 5 | |
Madaleine du Plessis | Du Plessis, M. | 2004 | 2012 | 8 | |
J.D. du Toit (Totius) | Du Toit, J.D. | 1914 | 1918 | 4 | |
S.J. du Toit | Du Toit, S.J. | 1949 | 1965 | 16 | |
Louis Eksteen | Eksteen, L.C. | 1971 | 1990 | 19 | |
Gerda Engelbrecht | Engelbrecht, G. | 2018 | 2021 | 4 | |
Ilse Feinauer | Feinauer, I. | 1991 | 1996 | 5 | |
Rufus Gouws | Gouws, R.H. | 1986 | 1994 | 8 | |
D.C. Hauptfleisch | Hauptfleisch, D.C. | 1971 | 1991 | 20 | |
Frank Hendricks | Hendricks, F. | 2010 | 2017 | 7 | ondervoorsitter: 2013–2017 |
L.W. Hiemstra | Hiemstra, L.W. | 1940 | 1971 | 31 | |
Sophia Kapp | Kapp, S. | 2013 | 2021 | 9 | |
Willem Kempen | Kempen, W. | 1949 | 1978 | 29 | voorsitter: 1964–1977 |
Benedictus Kok | Kok, B. | 1959 | 1961 | 2 | |
Ernst Kotzé | Kotzé, E.F. | 1992 | 2012 | 20 | voorsitter: 2004–2012 |
G.J. Labuschagne | Labuschagne, G.J. | 1963 | 1965 | 2 | |
C.J. Langenhoven | Langenhoven, C.J. | 1914 | 1918 | 4 | |
T.H. le Roux | Le Roux, T.H. | 1914 | 1965 | 51 | voorsitter: 1914–1921; 1953-1955 |
Tony Links | Links, T. | 1992 | 1996 | 4 | |
Frikkie Lombard | Lombard, F.J. | 1995 | 2020 | 25 | sekretaris: 1995–2010 |
J.E. Loubser | Loubser, J.E. | 1971 | 1981 | 10 | |
Phillip Louw | Louw, P. | 2013 | 2018 | 5 | |
Jana Luther | Luther, J.G.S. | 2013 | 2021 | 9 | sekretaris: 2018-2021 |
D.F. Malherbe | Malherbe, D.F. | 1914 | 1966 | 52 | voorsitter: 1921-1939; 1956-1959 |
W.M.R. Malherbe | Malherbe, W.M.R. | 1914 | 1918 | 4 | |
J.S.B. Marais | Marais, J.S.B. | 1963 | 1965 | 2 | |
Tom McLachlan | McLachlan, J.D. | 1995 | 2013 | 18 | ondervoorsitter: 2004-2012; voorsitter: 2012–2013 |
Gawie Nienaber | Nienaber, G.S. | 1959 | 1974 | 15 | |
Francois Odendal | Odendal, F.F. | 1962 | 1989 | 27 | voorsitter: 1977–1992 |
Annél Otto | Otto, A. | 2004 | 2012 | 8 | |
Fred Pheiffer | Pheiffer, F.C. | 2018 | 2021 | 4 | |
Marné Pienaar | Pienaar, M. | 2013 | 2021 | 9 | |
Suléne Pilon | Pilon, S. | 2010 | 2021 | 12 | sekretaris: 2012–2017; ondervoorsitter: 2018–2021 |
Larry Pokpas | Pokpas, L. | 1995 | 1998 | 3 | |
Fritz Ponelis | Ponelis, F.A. | 1977 | 1984 | 7 | |
M.J. Posthumus | Posthumus, M.J. | 1968 | 1971 | 3 | |
Gustav Preller | Preller, G.S. | 1914 | 1918 | 4 | |
Anton Prinsloo | Prinsloo, A.F. | 1989 | 2003 | 14 | voorsitter: 1999–2003 |
Elvis Saal | Saal, E.O. | 2005 | 2007 | 2 | |
C.J. Scheffer | Scheffer, C. | 1993 | 1996 | 3 | |
Johannes du Plessis Scholtz | Scholtz, J. du P. | 1944 | 1956 | 12 | |
P.C. Schoonees | Schoonees, P.C. | 1961 | 1971 | 10 | |
Johannes J. Smith | Smith, J.J. | 1917 | 1926 | 9 | |
F.J. Snijman | Snijman, F.J. | 1953 | 1980 | 27 | |
S. Strydom | Strydom, S. | 1962 | 1967 | 5 | |
Joey Swanepoel | Swanepoel, J. | 1992 | 1998 | 6 | |
Piet Swanepoel | Swanepoel, P.H. | 1992 | 1997 | 5 | |
Marius Swart | Swart, M. | 2021 | 2021 | 1 | |
H.J. Terblanche | Terblanche, H.J. | 1963 | 1967 | 4 | |
H.J.J.M. van der Merwe | Van der Merwe, H.J.J.M. | 1962 | 1970 | 8 | |
Gerhard van Huyssteen | Van Huyssteen, G.B. | 2005 | 2021 | 17 | sekretaris: 2011–2012; ondervoorsitter: 2012–2013; voorsitter: 2013–2021 |
Jarries van Jaarsveld | Van Jaarsveld, G.J. | 1986 | 1991 | 5 | |
Christo van Rensburg | Van Rensburg, M.C.J. | 1979 | 1991 | 12 | |
Dirk van Schalkwyk | Van Schalkwyk, D. | 1991 | 2004 | 13 | |
Gerhard van Wyk | Van Wyk, G. | 2010 | 2012 | 2 | |
H. Venter | Venter, H. | 1968 | 1977 | 9 |
By die spelreëls was ook vir die eerste keer 'n bylae oor leestekens. Hierdie is deur A.C. Bouman opgestel. Dit is onduidelik of A.C. Bouman in dié tydperk lid was van die Taalkommissie.
In die Voorwoord van die 1991-AWS word ook erkenning gegee aan die volgende oud-Taalkommissielede (in alfabetiese volgorde) wat oor 'n korter of langer tyd sedert 1964 bydraes gelewer het:
In dié voorwoord word A Coetser (adjunksekretaris) en Leon de Stadler ook vir hulle sekretariële hulp bedank. Dit is onduidelik of die twee persone in die tydperk lid was van die Taalkommissie.
Hierdie lede (insluitende Johan Combrink (postuum)) ontvang almal in 2003 die C.J. Langenhovenprys vir Taalwetenskap van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
In die Voorwoord van die 2002-AWS word ook erkenning gegee aan die volgende Taalkommissielede (in alfabetiese volgorde):
Hierdie lede ontvang almal in 2009 die C.L. Engelbrechtprys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
In die Voorwoord van die 2009-AWS word ook erkenning gegee aan die volgende Taalkommissielede (in alfabetiese volgorde):
In die Voorwoord van die 2017-AWS word ook erkenning gegee aan die volgende Taalkommissielede (in alfabetiese volgorde):
Die Taalkommissie wat vanaf 2018 tot 2021 gedien het, het bestaan uit:
Doelwitte van dié Taalkommissie was onder andere om die AWS toegankliker vir jonger gebruikers te maak. Tot en met 2021 is die woordelys grondig herwerk, sodat dit in die toekoms makliker sou kon wees om inligting in die lys na te slaan. Die struktuur van die res van die inhoud in die AWS is ook herwerk en in 'n nuwe formaat gegiet. Aan die einde van die termyn van dié TK is geen van die uitsette egter gepubliseer nie en is die inligting aan 'n nuwe TK oorhandig.
Die volgende lede het gedurende hierdie termyn van die Taalkommissie uitgetree:
In 2020 het die raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns – op aanbeveling van die Taalkommissie – besluit om die struktuur, aanstelling/benoeming en werkswyse van die Taalkommissie ingrypend te verander. Veranderinge sluit in die aanstel van 'n Taalkommissieadviespaneel, bestaande uit 100 lede, om die Taalkommissie van advies te voorsien. Taalkommissielede word ook van 2022 af nie meer vir aanstelling benoem deur bestaande lede nie, maar word, na afloop van 'n aansoek- en onderhoudproses, deur die raad in spesifieke portefeuljes aangestel. Aangestelde lede verdien van 2022 af ook 'n honorarium vir hul Taalkommissiewerk.
Die Taalkommissie wat vir die termyn 2022 tot 2024 aangestel is, is:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Taalkommissie, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.