Swazi

Die taal Swazi (siSwati in Swazi) is deel van die Nguni-taalfamilie en is nou verwant aan Noord-Ndebele, Suid-Ndebele, Xhosa en Zoeloe.

    Hierdie artikel handel oor die Swazitaal. Vir die etniese groep van Suider-Afrika, sien Swazi's.

Dit is (saam met Engels) die amptelike landstaal van eSwatini met sowat 980 000 sprekers in 2006, hoofsaaklik Swazi's. Dit is een van die elf amptelike landstale in Suid-Afrika, waar dit deur ongeveer 1 322 400 mense as moedertaal gepraat word (2011-sensus).

Swazi
siSwati
Gepraat in: Flag of eSwatini Eswatini
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Lesotho Lesotho
Vlag van Mosambiek Mosambiek 
Gebied: Suider-Afrika
Totale sprekers: 2,3 miljoen (moedertaal, 2011)
2,4 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002)
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoïed
     Suidelike Bantoïed
      Bantoetale
       Suidelike Bantoetale
        Nguni
         Swazi 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Flag of eSwatini Eswatini
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Gereguleer deur: Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad
Taalkodes
ISO 639-1: ss
ISO 639-2: ssw
ISO 639-3: ssw
Swazi
Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Swazitaliges in 2011:
██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60%
██ 60–80% ██ 80–100%

Swazi
Geografiese verspreiding van Swazi in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011:
██ <1 /km² ██ 1–3 /km² ██ 3–10 /km² ██ 10–30 /km² ██ 30–100 /km²
██ 100–300 /km² ██ 300–1000 /km² ██ 1000–3000 /km² ██ >3000 /km²

Dialekte sluit Baca, Hlubi en Phuthi in.

Woorde

Algemene woorde en frases:

Afrikaans Swazi
Welkom Sondzela
Dankie Siyabonga
Goeiedag / Hallo Sawubona
Totsiens Sala kahle (bly wel) / Hamba kahle (gaan wel)
Rook verbode Akubhenywa
Geen ingang Akungenwa
Pasop vir die trap Caphela sitebhisi
Pasop! Caphela!
Veels geluk met jou verjaarsdag Lusuku lwekutalwa loluhle
Seisoengroete Tilokotfo letinhle kulesikhatsi semnyaka
Geseënde Kersfees Khisimusi lomuhle
Geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar Khisimusi lomuhle kanye neMnyaka lomusha lonenjabulo

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels en bronne

Swazi 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Swazi

Taalhulpmiddels

Sagteware in Swazi

Tags:

Swazi WoordeSwazi Sien ookSwazi VerwysingsSwazi Eksterne skakels en bronneSwaziAmptelike taalESwatiniEngelsNguni-taalfamilieNoord-NdebeleSuid-AfrikaSuid-NdebeleSwazi'sTaalXhosaZoeloe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IoonLübeckMetaalArmoedeverligtingMorfeemHulpwerkwoordNG gemeente JansenvilleKarooAl-FatihaBruin menseMoedersdagPeriodieke tabelErosietipesKarretjiemenseTussenwerpselMandalaVerkragtingSteenkoolHeks van HexrivierMiskruierSimboolCovid-19-pandemieWerkloosheidBeaufortskaalDuitsSkaapHerpes simplexJagluiperdAkademiaLys van Afrika-landeKommaWelwillendheidsdagSoogdierLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKrimpvarkieWerkersdagNeurenberg-verhoreGqeberhaDolfynVars waterVreesGoeie VrydagVeelvoudige sinNelson MandelaBosbokGrondsoorteMikro-ekonomieHandelsmerkKongo-krisisAfrikanernasionalismeMeervoudBurgerregteSuurreënWeer (meteorologie)SuiwelprodukSeksposisieMenseregteAtoomLys van Afrikaanse televisiereekseSwartbewussynsbewegingAardedagSwedeVlinderXenofobie in Suid-AfrikaSmeltpuntSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureDokterSuid-SothoDepressie (gemoedstoestand)Lionel PetersonGeografie van Suid-AfrikaTswanaWortelVormEugenetikaKonjunktivitisTienerWiskundige terminologie🡆 More