Nguni-Taalfamilie: Familie van Afrikatale

Die Nguni-taalfamilie is deel van die Bantoetaalfamilie en word deur die Nguni-volke in die Suider-Afrikaanse lande Suid-Afrika, Botswana, Lesotho en Eswatini gepraat.

Dit word verdeel in die Zunda- en Tekela-groepe. Baie Nguni-tale het klikklanke wat nie in ander bantoetale voorkom nie. Die sprekers van die Nguni-tale het dit oorgeneem van die Khoisan-tale, die oorspronklike bevolking van Suider-Afrika. Ander tale in Suid-Afrika sluit in die Sotho-taalfamilie, Wes-Germaanse tale soos Afrikaans en Engels asook die tale Tsonga en Venda.

Nguni-taalfamilie
Geografiese
verspreiding:
Suider-Afrika (Suid-Afrika, Botswana, Lesotho, Eswatini)
Genetiese
klassifikasie
:
Niger-Kongo
 Benue-Kongo
  Bantoetale
   Nguni-taalfamilie
Onderafdelings:
Zunda
Tekela
Nguni-Taalfamilie: Familie van Afrikatale

Verspreiding van Nguni-tale in Suid-Afrika

Nguni-Taalfamilie: Familie van Afrikatale
Geografiese verspreiding van Nguni-tale in Suid-Afrika na bevolkingsdigtheid per km²:

   <1/km²

   1–3/km²

   3–10/km²

   10–30/km²

   30–100/km²

   100–300/km²

   300–1000/km²

   1000–3000/km²

   >3000/km²


Zunda

Tekela

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansNguni-Taalfamilie: Familie van Afrikatale  Wiki Commons het meer media in die kategorie Nguni-taalfamilie.
  • (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Nguni". Ethnologue. Besoek op 31 Maart 2018.

Tags:

AfrikaansBantoetaleBotswanaEngelsEswatiniKhoisan-taleLesothoSotho-taalfamilieSuid-AfrikaSuider-AfrikaTale in Suid-AfrikaTsongaVenda (taal)Wes-Germaanse tale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Meningsverskil oor aardverwarmingRooikatNylrivier (Suid-Afrika)MenstruasieSinoniemPuberteitBonné de BodMeervoudNagapieJeuksiekteRassisme in AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameOnomatopeeMiddelmisbruikPaarl GimnasiumVryheidsdagMagnesium7de LaanLys van landeBaarmoederRicus NelGeslagsregister vanaf Adam tot JesusAuschwitz-konsentrasiekampGrondwet van Suid-AfrikaOligopolieXenofobieTrevor NoahSowjetunieWhatsAppEpilepsieNasionale VrouemonumentVoëlMateriaalDepressie (gemoedstoestand)Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaRegardt van den BerghReg tot ‘n gesonde omgewingVoortrekkermonumentKinderregteLourensrivierAgtervoegselNetbalKaapstadAnneli van RooyenNazi-DuitslandGeslagTandbederfVerenigde State van AmerikaRefentse MorakeArabiesSwemVaginale kankerSkoolPolisieVeeartsJanie du PlessisPornografiese subgenresDeelstate van die Verenigde State van AmerikaWinterKlein-KarooToekoms van die AardeOnse VaderTafelbergStereotipeSkoenlapperKompasPikkewynGemeenskapsorganisasieMaatskappyHeuningMierMisdaad🡆 More