Tswana

Die taal Tswana (Setswana in Tswana) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika en 'n amptelike taal van Zimbabwe.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tswanas.

Dit word deur ongeveer 4,1 miljoen mense as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Tswanas. Tswana vorm deel van die Sotho-taalfamilie (saam met Noord-Sotho en Suid-Sotho).

Tswana
Setswana
Gepraat in: Vlag van Botswana Botswana
Vlag van Namibië Namibië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 
Gebied: Suider-Afrika
Totale sprekers: 4,1 miljoen in Suid-Afrika (moedertaal, 2011)
1,1 miljoen in Botswana (moedertaal, 1993)
7,7 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002)
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoïed
     Suidelike Bantoïed
      Bantoetale
       Suidelike Bantoetale
        Sotho
         Tswana 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Botswana Botswana
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Vlag van Namibië Namibië (nasionale taal)
Gereguleer deur: Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad
Taalkodes
ISO 639-1: tn
ISO 639-2: tsn
ISO 639-3: tsn
Tswana
Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Tswanataliges in 2011:

   0–20%

   20–40%

   40–60%

   60–80%

   80–100%


Tswana
Geografiese verspreiding van Tswana in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011:

   <1/km²

   1–3/km²

   3–10/km²

   10–30/km²

   30–100/km²

   100–300/km²

   300–1000/km²

   1000–3000/km²

   >3000/km²


Tswana
Verspreiding van Tswana in Namibië volgens die 2011-sensus:

   <1%

   1–5,99%

   6–10,99%

   11–20,99%

   21–30,99%

   31–49,99%

   50–75,99%

   76–90%

   >90%


'n Man uit Namibië gee 'n voorbeeld van Tswana

Botswana het sowat 1 070 000 Tswana-sprekers. In 'n mindere mate word die taal ook in Zimbabwe (29 400) en Namibië (12 300) gepraat. In Namibië word Tswana as 'n nasionale taal erken.

Woorde

Algemene woorde en frases:

Afrikaans Tswana
Welkom Kamogelo (naamwoord) / Amogela (werkwoord)
Dankie Ke a leboga
Goeiedag / Hallo Dumela (enkelvoud) / Dumelang (meervoud)
Totsiens Sala sentle (bly wel) / Tsamaya sentle (gaan wel)
Rook verbode Ga go tsubiwe
Geen ingang Ga go tsenwe
Pasop vir die trap Tlhokomela fa o gatang teng
Pasop! Ela tlhoko
Veels geluk met jou verjaarsdag Masego a Letsatsi la Matsalo
Seisoengroete Ditumediso tsa setlha
Geseënde Kersfees Masego a Keresemose
Geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar Masego a Keresemose le Boitumelo mo Ngwageng o Mošwa

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tswana 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Tswana

Taalhulpmiddels

Sagteware in Tswana

Tags:

Tswana WoordeTswana Sien ookTswana VerwysingsTswana Eksterne skakelsTswanaAmptelike taalNoord-SothoSotho-taalfamilieSuid-AfrikaSuid-SothoTaalTswanasZimbabwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Kaapstad se voorstedeWoordeboek van die Afrikaanse TaalNaaldekokerWitbloedselDolfynAfrikaansDemokratiese Republiek die KongoKatjieEerste WêreldoorlogMantisVleilandBateUitwerking van klimaatsveranderingPriemgetalSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieBorsYsbeerLys van bekende Suid-AfrikanersTelevisieAppel (sanger)BrandmondsindroomNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAsemhalingSeksposisieDawidOutismeLuiperdGordelroosSlang2001Goeie VrydagRassismeStaatstoelaePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKatDirekte en Indirekte redeKewerGrondbesoedelingSokkerTopsy SmithYouTubeDriedimensioneelC.J. LangenhovenRefentse MorakeVaginaWêreld- Ekonomiese ForumSamestellende afleidingMetaalSuid-Afrikaanse GrensoorlogLys van Suider-Afrikaanse soogdierePlaattektoniekVlag van Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameOnderwerp (taalkunde)Cheslin KolbeVoedingGrondGeboorteXenofobie in Suid-AfrikaBeesvleisSmeltpuntWikipediaGeletterdheidHoofkarakterTydAfkortingPaasfeesTwaalf Stamme van IsraelRenteSeksSkoenlapperLimpopo (rivier)Lys van chemiese elemente volgens atoomgetal🡆 More