Vagina

Die vagina of skede is die benaming vir die inwendige dele van die geslagsorgaan wat by vroulike diere en die mens die baarmoeder met die buitekant van die liggaam verbind.

Die uitwendige deel word vulva genoem.

Vagina
Anatomie van die vroulike geslagsorgane:
1. Eierleier, 2. Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para-uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris, 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12. Dikderm, 13. Baarmoeder, 14. Forniks, 15. Serviks, 16. Rektum, 17. Vagina 18. Anus 19. Klier van Bartholin
Vagina
Die menslike vulva met Engelse byskrifte.

Die vagina is geskik om die man se penis te ontvang tydens seksuele omgang. So word ook die saadvloeistof daarin uitgestort. As daar 'n swangerskap uit voortspruit, word die vagina deel van die geboortekanaal tydens die bevalling.

Die woord vagina is van Latynse afkoms en beteken onder meer die skede van 'n swaard.

Sien ook

This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Vagina, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); Vagina Wiki additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.

Tags:

Vagina

Sien ook Vagina

Baarmoeder

Vulva

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TuberkuloseAfrikaanse taalleerB.J. HabibieMorfeemEuropaAntjie KrogStellenboschWerkloosheidSamestellingWolraad WoltemadeLys van Afrikaanse televisiereekseVierhoekVoorhuidTradisionele Afrika-godsdiensNew YorkMetafoorWDigvormKoekie (rekenaarwetenskap)Kansas CityTrappe van vergelykingAbstraksie (rekenaarwetenskap)Suider-Afrikaanse Groot TeleskoopAfrikaanse TaalmonumentToniumGimnastiekArthur HohlMaria van Riebeeck-standbeeldWaterpokkiesSuidlandersBilly HalopByvoeglike naamwoordVoorsetselMaastrichtHartaanvalBergskilpadJamie Thomas KingPous FranciskusWynand du ToitKatPreseminale vloeistofBGeslagPokkeElizabeth II van die Verenigde KoninkrykKankerBreyten BreytenbachBosveldAnglo-BoereoorlogGordelroosHubble-ruimteteleskoopRefentse MorakeGreepLys van lande volgens oppervlakHulpwerkwoordAdolessensieLiefling (die movie)1999FTP-bedienerMaselsPlantWikimedia-stigtingBorsklierDinosourusProtestantse HervormingCristiano RonaldoRuolieSemenWayde van NiekerkAkademiaBipolêre gemoedsteuringBuiteaardse lewe🡆 More