Lys Van Kaapstad Se Voorstede: Wiki lysartikel

Hierdie is 'n lys van voorstede in die stad Kaapstad, in Suid-Afrika.

Elke voorstad word deur sy poskode gevolg. Die eerste poskode is vir straataflewering, die tweede, waar van toepassing, verwys na posbusaflewering. Party voorstede deel dieselfde poskode.

In Suid-Afrika verwys die term "voorstad" nie noodwendig na 'n "woonarea op die buitewyke van 'n stadsgebied nie"; dit word eerder as 'n sinoniem vir 'n woonbuurt gebruik.

Stadskern

Voorstad Straatkode Poskode
Bo-Kaap (Maleierkwartier) 8001
Duiwelspiek 8001
De Waterkant 8001
Tuine 8001
Higgovale 8001
Oranjezicht 8001
Soutrivier 7925
Schotsche Kloof (Maleierkwartier) 8001
Tamboerskloof 8001
University Estate 8001
Vredehoek 8001
Walmer-landgoed (Distrik Ses) 7925
Zonnebloem (Distrik Ses) 8001

Noordelike Voorstede

Voorstad Straatkode Poskode
Bellville 7530
Bothasig 7441 7406
Brackenfell 7560
Brooklyn 7405
Durbanville 7550 7551
Edgemead 7441 7407
Elsiesrivier 7490
Goodwood 7460 7459
Kensington 7405
Kraaifontein 7570 7572
Kuilsrivier 7579 7580
Maitland 7405 7404
Monte Vista 7460 7463
Panorama 7500 7506
Parow 7500 7499
Thornton 7460 7485
Table View 7441

Atlantiese seekus

Voorstad Straatkode Poskode
Bantrybaai 8005
Kampsbaai 8005 8040
Clifton 8005
Fresnaye 8005
Groenpunt 8005 8051
Houtbaai 7806 7872
Llandudno 7806
Mouillepunt 8005
Seepunt 8005 8060
Drieankerbaai 8005

Suidelike Voorstede

Voorstad Straatkode Poskode
Bergvliet 7945 7864
Bishopscourt 7708
Claremont 7708 7735
Constantia 7806 7848
Dieprivier 7945 7800
Heathfield 7945
Kenilworth 7708 7745
Mowbray 7700 7705
Nuweland 7700 7725
Observatory 7925 7935
Pinelands 7405 7430
Plumstead 7800 7801
Retreat 7945 7965
Rondebosch 7700 7701
Rondebosch-Oos 7780
Rosebank 7700
Soutrivier 7925
Steenberg 7945
Tokai 7945 7966
Papendorp 7925 7915
Wynberg 7800 7824

Suidelike Skiereiland

Voorstad Straatkode Poskode
Capri Village 7975
Clovelly 7975
Vishoek 7975 7974
Glencairn 7975
Kalkbaai 7975 7990
Kommetjie 7975 7976
Lakeside 7945 7946
Marina da Gama 7945
Masiphumelele 7975
Muizenberg 7945 7950
Noordhoek (Slegs posbusse) 7979
Ocean View 7975
Scarborough (Slegs posbusse) 7975
Simonstad 7975 7995
St James 7945 7946
Sunnydale 7975
Sonvallei 7975 7985

Kaapse Vlakte

Voorstad Straatkode Poskode
Athlone 7764 7760
Belhar 7493 7507
Bishop Lavis 7490
Blue Downs
Bonteheuwel 7764
Crawford 7780 7770
Delft 7100
Electric City
Elsiesrivier 7490
Epping 7460
Grassy Park 7941 7888
Gugulethu
Hanover Park
Kalksteenfontein 7490
Khayelitsha 7784 7783
Langa 7455 7456
Lansdowne 7780 7779
Lavender Hill
Lotusrivier 7941 7805
Macassar 7130 7134
Manenberg 7767 7764
Mitchells Plein 7785 7789
Nyanga 7750 7755
Ottery 7800 7808
Philippi 7750 7781
Samora Machel, Kaapstad 7785
Strandfontein 7798 7788
Wetton

Helderberg

Voorstad Straatkode Poskode
Gordonsbaai 7140
Somerset-Wes 7130 7129
Strand 7140 7139

Weskus

Voorstad Straatkode Poskode
Bloubergstrand 7441
Century City 7441
Melkbosstrand 7441 7437
Milnerton 7441 7435
Table View 7441 7439
Wesstrand 7441

Tags:

Lys Van Kaapstad Se Voorstede StadskernLys Van Kaapstad Se Voorstede Noordelike VoorstedeLys Van Kaapstad Se Voorstede Atlantiese seekusLys Van Kaapstad Se Voorstede Suidelike VoorstedeLys Van Kaapstad Se Voorstede Suidelike SkiereilandLys Van Kaapstad Se Voorstede Kaapse VlakteLys Van Kaapstad Se Voorstede HelderbergLys Van Kaapstad Se Voorstede WeskusLys Van Kaapstad Se VoorstedeKaapstadSuid-AfrikaVoorstede

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LikkewaanLys van kleureLys van Afrikaanse rolprenteTrekarbeidLongontstekingVolhoubaarheidThabo MbekiBayer 04 LeverkusenMusieksimboleBoelieryWerwelkolomEuropaBhimrao Ramji AmbedkarAuschwitz-konsentrasiekampPortugeesUnie van Suid-AfrikaLemoenduifKolitisGroot DepressieUilDokterKrieketZenobia KockErektiele disfunksieTrigeminale neuralgieUnited Democratic FrontAngolese BurgeroorlogWitrenosterAfrikaansKanadaPaarl GimnasiumBeeldspraakSportMin ShawMiskruierGoogle MapsKoorsHartRobbeneilandLys van politieke partye in Suid-AfrikaHernubare energieVlekvrye staalWaterkringloopApartheidLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPrimêre sektor van die ekonomieHentaiDawidIetermagoWayde van NiekerkEugenetikaMangelontstekingVerenigde State van AmerikaWes-KaapEwenaarAborsie in Suid-AfrikaOrgasmeRivierSkoenlapperDoziO.J. SimpsonMenseregteDuitslandSekondêre sektor van die ekonomieMontrealIndo-Europese taleAnglo-BoereoorlogSuid-Afrikaanse PolisiediensHamilton WesselsHartaanvalPaaiementberekeningNiersteenGlenys LynneHerfs🡆 More