Tiener

'n Tiener is 'n jong persoon tussen die ouderdom van 10 tot 19 jaar.

Volgens sommige definisies begin tienerskap op 14, die jaar waarin tipies na 'n hoërskool oorgeskakel word. In die tienerjare sal 'n kind puberteit deurloop en tot 'n volwassene ontwikkel.

Tiener
Tieners.

Meeste tieners bly by hulle ouers of voogde en woon tot die ouderdom van 18 'n hoërskool by. Op 18 jaar (in meeste lande, was vroeër 21) word 'n tiener mondig. Mondige persone mag sonder hul ouers/voogde se toestemming trou, kontrakte beklink en hulle eie sake litigeer.

Die term 'tiener' is in 1942 deur marknavorsers bedink op soek na 'n nuwe kategorie vir jongmense wat deur bemarking geteiken kan word. Dit het aanleiding gegee tot 'n identifiseerbare tienerkultuur en -taalgebruik (sleng).

Tags:

HoërskoolKindPuberteitVolwassene

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OseaanErektiele disfunksieNederlandsVulkanismeBestuiwingMagda van BiljonErns GrundlingEmosieLettergreepWikimedia-stigtingSuikersiekteKameelLandbou in Suid-AfrikaLys van Kaapstad se voorstedeRooibokVolhoubare ontwikkelingOligopolieJan van HunksStresGeslagsregister vanaf Adam tot JesusKatoenXenofobieFosforKoekie (rekenaarwetenskap)MaatskappyAfro-AmerikanersGeldOogproblemeKommunismeOrkney Snork NieEpilepsieMaselsKindersiektesWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKoolhidraatAnette EngelbrechtNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyNiemetaalLys van medisinale kruieGoogle TranslateKoolstofdioksiedLys van slangeSywurmBloedvergiftigingMunhwa Broadcasting CorporationKwaggaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BrandmondsindroomHenry MurrayVoorvoegselSelfoonVerkleinwoordHartaanvalBetonJoseph LynchMenslike seksuele gedragHarry KerrWoestynSarel Jacob PretoriusDiarreeSwangerskapAfrikaanse WikipediaGeslagsgelykheidWayback MachineGenadedoodVrymesselaryStres in hoërskoolWêreld- Ekonomiese ForumErdwurmVarkgriepJakkalsGraatjiemeerkatJakobWinnie Madikizela-Mandela🡆 More