Swartbewussynsbeweging: Anti-apartheidsbeweging in die 1960's in Suid-Afrika

Die Swartbewussynsbeweging was ’n beweging teen apartheid in Suid-Afrika.

Die beweging het begin in die middel van die Sestigerjare, na die slagting by Sharpeville in 1960 wat aanleiding gegee het tot landwye onluste. In daardie tyd was die leiers van die African National Congress (ANC) en Pan Africanist Congress (PAC) verban of in die tronk gesit deur die regering. Die mees bekende verteenwoordiger van die Swartbewussynsbeweging was Steve Biko. Hy was van die voorste politieke denkers en aktiviste in die stryd teen apartheid en het die geweldlose verset gepropageer. Biko het in 1977 gesterf in die tronk na ernstige mishandelings. Skrywers van die Swartbewussynsbeweging het hul werke – veral gedigte en kortverhale - gepubliseer in tydskrifte soos Drum en Staffrider Magazine.

Sien ook

Tags:

19601977African National CongressApartheidDrumPan Africanist CongressSharpevilleSteve Biko

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KarakteriseringPankreasAnrich HerbstPenisApostoliese GeloofsendingCecil John RhodesSwedeOnderwys in Suid-AfrikaAntarktikaAbstraksie (rekenaarwetenskap)Bernice WestPeach van PletzenRugbywêreldbeker 1991Afrikaanse woordelys en spelreëlsErnst Otto FischerPieter BiewengaMarita NapierRenier van RooyenJesus van NasaretDesiré GardnerEthiopiëPoesRugbyHelm (geboorte)MisdaadAkroniemProstaatkankerSusan CoetzerJagluiperdSally EsterhuizenAfrikaanse naguilTuisbladSeksualiteitPaulus van TarsusDaggaTolla van der MerweKameelperdKoos du PlessisOntlastingLys van Joodse feeste en herdenkingsWaverVlag van AfghanistanAppelblaarMieliestronkDinosourusBoet TroskieHoofpynAnette EngelbrechtGeslagOssewaGedigOekraïnePolitieke partyRugbywêreldbeker 1987Erica BoyerSuikersiekteVulkaanTuberkuloseSamestellingOogproblemeSean CombsNarkoseEmfiseemFilosofieErfenisWes-AfrikaLys van politieke partye in Suid-Afrika🡆 More