Taal Venda

Die taal Venda (TshiVenḓa in Venda) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika.

    Hierdie artikel handel oor die Vendataal. Vir die etniese groep van Suid-Afrika, sien Vendas.

Dit word deur sowat 1,3 miljoen as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Vendas. Venda word ook deur ongeveer 84 000 in Zimbabwe gepraat, waar dit 'n amptelike taal is. Dit vorm deel van die Bantoetaalfamilie.

Venda
TshiVenḓa
Gepraat in: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 
Gebied: Limpopo, Gauteng
Totale sprekers: 1,3 miljoen (moedertaal, 2011)
1,7 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002)
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoïed
     Suidelike Bantoïed
      Bantoetale
       Suidelike Bantoetale
        Venda 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Gereguleer deur: Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad
Taalkodes
ISO 639-1: ve
ISO 639-2: ven
ISO 639-3: ven
Taal Venda
Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Vendataliges in 2011:
██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60%
██ 60–80% ██ 80–100%

Taal Venda
Geografiese verspreiding van Venda in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011:
██ <1 /km² ██ 1–3 /km² ██ 3–10 /km² ██ 10–30 /km² ██ 30–100 /km²
██ 100–300 /km² ██ 300–1000 /km² ██ 1000–3000 /km² ██ >3000 /km²

Dialekte sluit Phani en Tavha-tsindi in.

Woorde

Algemene woorde en frases:

Afrikaans Venda
Welkom Vho ṱanganedzwa / Vho ṱanganedziwa kha (welkom by)
Dankie Ndo livhuwa / Ro livhuwa
Goeiedag / Hallo Ndaa (manlik) / Aa (vroulik)
Totsiens Kha vha sale zwavhudi
Oggend Masheroni
Aand Matekwane
Rook verbode A hu dahiwi
Geen ingang A hu dzhenwi
Pasop vir die trap Vha vhone tshiṱepisi
Pasop! Vha ṱhogomele!
Veels geluk met jou verjaarsdag Ḓuvha la mabebo lavhuḓi
Seisoengroete Ni vhe na nwaha wavhuḓi
Geseënde Kersfees Ḓuvha ḽa mabebo a Murena ḽavhuḓi
Geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar Ḓuvha ḽa mabebo a Murena na Ṅwaha muswa zwavhuḓi

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels en bronne

Taal Venda 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Venda (taal)

Taalhulpmiddels

Sagteware in Venda

Tags:

Taal Venda WoordeTaal Venda Sien ookTaal Venda VerwysingsTaal Venda Eksterne skakels en bronneTaal VendaAmptelike taalBantoetaleSuid-AfrikaTaalVendasZimbabwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksismeEvangelies Gereformeerde KerkAardedagHoofpynJeuksiekteLys van Kaapstad se voorstedeJagluiperdSuikersiekteMenslike seksuele gedragKlimaatveranderingKoorsblaarApartheidVlag van Suid-AfrikaReddingskakeSteentydperkNicola HanekomMolekuulHarry PotterJode in Suid-AfrikaSinoniemElandréNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKrimpvarkieVoëlgriepMagda van BiljonNeerslagInsekNylrivierKultuurVoornaamwoordISO 3166-2DoelwitLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAt BothaWayde van NiekerkFosforJohannesburgErfenisDiarreeByeboerderyMuskeljaatkatSoogdierKoggelmanderYouTubeHernubare energieBalletNoordwesRooibokLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSkoenlapperSkerpioenMusiekVerkleinwoordEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaGqeberhaKonjunktivitisRutenium(III)chloriedYstervarkMenstruasieBergen-Belsen-konsentrasiekampStilleweSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureElektrisiteitsvoorsieningAkwariumVoorvoegselHibernasieGNU/FDL-lisensieVaginaGalileo GalileiIsraelHeidelberg, GautengJames AlexanderWebblaaierWortel🡆 More