Pers: Skakerings van kleur tussen rooi en blou

Pers is 'n verskeidenheid van skakerings van kleur tussen rooi en blou.

#6A0DAD

Die Oxford English Dictionary beskryf dit as 'n diep, ryk kleur tussen bloedrooi en violet.

Pers as kleur is deur die Romeinse keisers en landdroste gedra, en later deur die Rooms-Katolieke biskoppe. Sedertdien word pers in die algemeen geassosieer met koninklikes en vroomheid. Die Purple Heart word toegeken aan Amerikaanse soldate wat gewond is of gesneuwel het.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word pers as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #6A0DAD
RGB-kleurmodel (106, 13, 173)
CMYK (39, 92, 0, 32)
HSV (275°, 92%, 68%)

Variasies en gebruike

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Notas

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Pers KleurkoördinatePers Variasies en gebruikePers Sien ookPers VerwysingsPers Eksterne skakelsPers NotasPersKleurViolet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OseaanWikimedia-stigtingWaarheid-en-versoeningskommissieElandréGeestesteuringHipoteseLongLeierMeganiese ingenieursweseBynierGemmerOu TestamentDomineeRekenaarPeach van PletzenBTWNeurenberg-verhoreFisioterapieGoogle MapsLOopbroninhoudMusieksimboleNoFapReënspinnekopVoorsetselSuurstofMetaalnywerheidMonargiePoësieWaterkringloopTrekarbeidOnderwerp (taalkunde)VloeistofWetenskaplike klassifikasieKankerDriehoekDuitse maselsAkroniemDolfynAssimilasie (taalkunde)NatriumperoksiedAfro-AmerikanersPaarl GimnasiumMiddeloorontstekingEwe getalMorfologie (taalkunde)KriekSelfoongebruik tydens motorbestuur (teksboodskappe)GeweldRocco SiffrediApostelKoolstofVryheidsmanifesGeelsugGeboorteSeeMadison IvyNiersteenKinderregteVolhoubaarheidKlem-in-die-kaakPornografiese akteurSlangKoolhidraatSprokieMikro-ekonomieSkerpioenInligtingWoordsoortMonoloogWaterImpakte van toerismeMenseregteGriepGroot Trek🡆 More