Vryheidsdag: Suid-Afrikaanse openbare vakansiedag

Vryheidsdag is 'n Suid-Afrikaanse openbare vakansiedag wat jaarliks op 27 April herdenk word ter herinnering aan die land se eerste demokratiese verkiesing wat op dié dag in 1994 begin en die dag daarna geëindig het.

Vryheidsdag: Suid-Afrikaanse openbare vakansiedag
Suid-Afrika se Vryheidsdag word in Londen gevier.

Die verkiesings was die eerste nie-rassige nasionale verkiesings waar almal oor die ouderdom van 18, insluitend nie-burgers, toegelaat is om te stem. Geen kieserslys is gebruik. Tydens vorige verkiesings onder die apartheidsregering het nie-blankes beperkte stemregte gehad.

Sommige groepe en sosiale bewegings in Suid-Afrika herdenk op die dag "UnFreedom day" (nie-vryheidsdag) waartydens hulle die gebrek aan vryheid wat arm mense ervaar gedenk.

Sien ook

Verwysings

Tags:

199427 AprilSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse musikanteHindoeïsmeOu Apostoliese KerkVlag van Suid-AfrikaDesmond TutuRelatiwiteitsteorieLimfvatstelselNeurenberg-verhoreDriedimensioneelToestand van materieAarverkalkingPretoriaSkaapVaste stofSuid-Afrikaanse randKalenderNapoleon BonaparteLys van veltoestandeGenadedoodKrygkorKoppeltekenRudi ClaaseKorrupsieAnale seksLys van politieke partye in Suid-AfrikaMetafoorAfrikaansHerpes simplexWapen van Suid-AfrikaMetaalSkilpadGeelhoutGroot GatSuiwelprodukSelFotosinteseSwaelFilosofieBloeddrukDubbelpuntTandbederfBaälPseudowetenskapEmosieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBysteekLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Jode in Suid-AfrikaNedersettingAgtervoegselRugbyGrondwetSlag van BloedrivierVerkleinwoordRooibokAfrikaanse taalleerImmunologieJakkalsWaterkringloopGlobaliseringSpeelkaartRosa ParksEienaamRuslandMierHeks van HexrivierVennootskapWeerfrontAnneli van RooyenIntensiewe vormWillie JoubertVerbondsarkLys van Nederlandse skildersDesimale breukeLys van kleureKatoen🡆 More