7de Laan is 'n Suid-Afrikaanse sepie in Afrikaans met Engelse onderskrifte.
Die eerste uitsending was in April 2000 en is daagliks van Maandae tot Vrydae op SABC2 uitgesaai. Die laaste episode is op 26 Desember 2023 uitgesaai.
7de Laan | |
Genre | Sepie |
---|---|
Geskep deur | Danie Odendaal |
Oorsprong | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans met Engelse onderskrifte |
Aantal episodes | ~5721 (op 26 Desember 2023) |
Produksie | |
Looptydperk | 23 minute per episode |
Uitsending | |
Oorspronklike kanaal | SABC2 |
Oorspronklike lopie | 4 April 2000 – 26 Desember 2023 |
Webskakels | |
Amptelike webwerf |
Die volgende akteurs het mees onlangs in Sewende Laan gespeel:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article 7de Laan, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.