Rekenaar Muis

'n Muis is 'n randapparatuur toestel wat gebruik word om met 'n rekenaar te werk.

As die muis op 'n ondersteunende oppervlak beweeg word, word die twee-dimensionele beweging op die skerm weerspieël. Fisies bestaan 'n muis uit 'n huisie wat in die gebruiker se hand gehou word, met een of meer knoppies en 'n opsionele rolwiel.

Rekenaar Muis
'n Standaard rekenaarmuis met twee knoppies en 'n rolwiel.

Die term “muis” het ontstaan by die Stanford Universiteit omdat vroeëre modelle soos die knaagdier gelyk het.

Die eerste geïntegreerde muis op die mark was deel was van 'n persoonlike rekenaar, die Xerox 8010 Star Information System wat in 1981 vrygestel was.

Sien ook

Tags:

RandapparatuurRekenaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BergDiskriminasieKonjunktivitisLeestekenPlaasjapieKerngeneeskundeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KweekhuiseffekRefentse MorakeLitiumWeer (meteorologie)Klimaatsverandering in AfrikaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaViëtnamCarike KeuzenkampHartaanvalAnorexia nervosaRenaissanceAfrikaanse TaalmonumentSuikerbekkiesMagneetKultuurVlag van Suid-AfrikaBeeldspraakKarooLys van elemente volgens simboolVoornaamwoordRamsar-vleilande in Suid-AfrikaNierversakingBerilliumPenisSikloonNelson MandelaChemiese verbindingChirurgieLionel MessiWoordKalahariHeupvervanging25 AprilBoeddhismeDieregeluideVrouGriekwa-AfrikaansImpakte van toerismeGordelroosSterGawes van die Heilige GeesSonja HerholdtDokterMpumalangaHerfsKlein vyf diereChemiese elementResensieSomerOligopolieEugenetikaSlotmasjienKolorektale kankerMierleeuEkonomiese sektorBeroerteWitstinkhoutWerkloosheidNasionale VrouedagBruin huisslangBrugKaapse VlakteVaste stofMenslike penisgrootteRussiese inval in Oekraïne sedert 2022VersoeningsdagDemokrasieDuitsBlaar🡆 More