Brug: Struktuur tussen twee punte wat oor 'n oop spasie of gaping strek

'n Brug is 'n struktuur tussen twee punte wat oor 'n oop spasie of gaping strek.

Brûe word algemeen gebruik om verkeer oor obstruksies soos riviere, valleie of paaie te dra. Brûe laat voetgangers, karre en treine toe om sulke obstruksies te oorkruis. Volgens funksie kan 'n brug as 'n pad-oor-padbrug, pad-oor-spoorbrug, rivierbrug, ens. gekategoriseer word.

Brug: Struktuur tussen twee punte wat oor 'n oop spasie of gaping strek
Die Bloukransrivierbrug.
Brug: Struktuur tussen twee punte wat oor 'n oop spasie of gaping strek
Die Van Stadenskloofbrug.

Meeste brûe is vaste strukture. Daarteenoor is militêre brûe gewoonlik draagbaar sodat dit maklik rondbeweeg en waar nodig ontplooi kan word.

Brûe word oor die algemeen van beton en staal (vroeër gietyster) vervaardig. Ander materiale, soos hout en bamboes word soms vir kleiner of korter brûe gebruik.

'n Brug bestaan uit twee dele, naamlik die:

  • oorbou, waaroor die verkeer beweeg; en
  • onderbou, die pilare en fondasies wat die brug ondersteun.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

KarPadRivierTrein

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Trappe van vergelykingTelefoonWoestynFranklin D. RooseveltKunsmisVraag en aanbodSeksuele stimulasie7de LaanBergen-Belsen-konsentrasiekampSoweto-opstandLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVoornaamwoordMaroela MediaJak de PriesterJudaïsmeCovid-19-pandemieJodeLys van bekende Suid-AfrikanersWikipediaDie GelofteWaterstofVoëlgriepRivierGreen PornoBruin menseOlifantTussenwerpselMangelontstekingAntisemitismeIronieNaaldekokerOrale seksRoossenekalLourensrivierKameelVerkouePols-oksimeterLugbesoedelingAnale seksMaatskaplike verantwoordelikheidMenstruasieJaarTuisbladGroepsgebiedewetSonja HerholdtLongontstekingDaggaTweede VryheidsoorlogKonsentrasiekampValentynsdagGoogleMichael JacksonKoolstofdioksiedGianna MichaelsLongNierByeboerderyGrootste rampe in Suid-AfrikaFiksieHennie MaasVoortrekkermonumentDepressie (gemoedstoestand)PapegaaieLieweheersbesieFranse RewolusieWerkwoordRooikatKondensasieWielewaalMagda van BiljonSophie SchollKongo-krisisKommunismeHernubare energieEpilepsieAlliterasieIdioomBaäl🡆 More