Klein vyf diere
'n Groep klein wildediere in Afrika met naamgenote met die Groot Vyf.
Die Klein Vyf is 'n groep klein wildediere wie se name elk herinner aan hul groter naamgenote in Afrika, die lede van die Groot Vyf.
Die benaming Klein Vyf het ontstaan nadat safaritoeriste herhaalde sukses ondervind het om die sg. Groot Vyf waar te neem en te fotografeer in Suidelike Afrika. Dit was na oproepe deur natuurbewaarders dat toeriste en besoekers aan bewaringsgebiede ook die kleiner — minder opsigtelike — maar steeds unieke, diere van die bosveld in Suid-Afrika herken vir wat hulle in die natuur beteken.
Die Klein Vyf wild van Afrika is:
- Olifantmuis: 'n klein, insekvretende soogdier met 'n lang neus. Klaasneuse is baie algemeen in Suidelike Afrika, maar word selde waargeneem.
- Buffelwewer: die buffelwewer is die maklikste om op te spoor van die klein vyf.
- Bergskilpad (Engels: Leopard tortoise)
- Mierleeu
- Renosterkewer.
Elke "klein" spesie staan in teenstelling in suiwer grootte tot die Groot Vyf dier, alhoewel 'n deel van sy naam ooreenkom met een van die beroemde Groot Vyf diere.
Sien ook
Bronne
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekCarles PuigdemontTuisbladMenseregteSpesiaal:Onlangse wysigingsGeweldApartheidKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersErfenisAntoniemSuid-AfrikaDavid LouwStarlinkNazi-DuitslandErfenisdag (Suid-Afrika)Koue OorlogNelson MandelaEugenetikaKategorie:Skending van menseregteHolocaustKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersTrappe van vergelykingKategorie:Artikels met BIBSYS-identifiseerdersVersamelnaamWaterbesoedelingSkoenlapperAustraliëByvoeglike naamwoordIntensiewe vormKorrupsieSelfstandige naamwoordCecil John Rhodes-standbeeldeFinlandKinderregteArmoedeWeliki OestjoegWikimedia-stigtingPhnom Kulen351 v.C.Adolf HitlerWerkloosheidHartaanvalFranse RewolusieInsekKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersMonopolieWaarheid-en-versoeningskommissieSan FranciscoWiki:OmtrentAfrikaansTweede WêreldoorlogEkonomie van Suid-AfrikaKategorie:Artikels met BNF-identifiseerdersGemeenskapsorganisasieVoornaamwoordVulkaanOrganisasie sonder winsoogmerkEnsiklopedieRamsar-vleilande in Suid-AfrikaGordelroosRussiese inval in Oekraïne, 2022Soweto-opstandMierSpelerposisies in rugbyKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersFrankrykKindermishandelingSteve BikoWiki:GeselshoekiePlastiekMaatskaplike verantwoordelikheidDuitslandLeeuSinoniemBesoedelingCleopatra VIILugbesoedelingIrakVarkgriep