Slimfoon: Tegnologies gevorderde selfoon

'n Slimfoon is 'n tegnologies gevorderde selfoon wat mobiele kommunikasie met die rekenkrag van 'n tabletrekenaar en internettoegang verbind en as mediaspeler, digitale kamera en GPS-navigasietoestel gebruik kan word.

Baie moderne slimfone word met hoë resolusie-raakskerms toegerus waarop standaard-webblaaie, asook webblaaie wat vir mobiele toestelle geoptimaliseer is, vertoon kan word. Internettoegang word deur mobiele breëbanddienste of draadlose netwerke verskaf.

Slimfoon: Tegnologies gevorderde selfoon
Slimfoon: Tegnologies gevorderde selfoon
Samsung Galaxy slimfoon
Slimfoon: Tegnologies gevorderde selfoon
Nokia Lumia 930
Slimfoon: Tegnologies gevorderde selfoon
Optimus G Pro, 'n slimfoon wat deur die Suid-Koreaanse vervaardiger LG ontwikkel is

Tans is daar 'n verskeidenheid vrye en kommersiële bedryfstelsels vir slimfone beskikbaar, waaronder Google se Android, Apple Inc. se iOS en Microsoft se Windows Phone.

Verwysings

Tags:

Digitale kameraSelfoonTabletrekenaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Weer (meteorologie)AfvalbestuurTransatlantiese slawehandelStadWisselkoersTafelbergAfrikaansKappie (skryfteken)NamakwalandKolonoskopieRenteWater (molekuul)Mobutu Sese SekoArmoedeverligtingGautengWerkloosheidFacebookBeeldspraakSteenkool in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKlimaatNag van die lang messeCradock-4Ou Apostoliese KerkPersoonlikheidBalletRobbeneilandPerdebyeGalileo GalileiOnderhandelinge om apartheid te beëindigAtoomAfrikaanse WikipediaKoper22 NovemberPlantHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalTydGroot-VisrivierEskomApartheidVergelykings (taalkunde)MieliestronkWatersuiweringDiarreeNoord-KaapInfeksieGroot TrekAngolaAfrikanernasionalismeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSweedsRefleksieKaapstadWet op NaturellengrondGeletterdheidBorskankerFiela se kindSeilvaartAardeLionel MessiTurkyeJode in Suid-AfrikaEk is 'n Afrikaan (toespraak)SmeltpuntMagsverheffingSuid-SothoVolhoubaarheid2001GroepsgebiedewetRobert SobukweLyfstraf in skoleJohan BadenhorstIngrid JonkerFrankryk🡆 More