Magsverheffing

Magsverheffing is 'n wiskundige bewerking, waarby 'n getal (die faktor of die grondtal van die magsverheffing) herhaaldelik met homself vermenigvuldig word.

Die grondtal x verhef tot die mag n word genoteer as xn wat beteken:

Mens sê: x tot die mag n, of ook kortweg x tot die n-de.

So is 2 tot die mag 3, of 2 tot die derde: 2³ = 2×2×2 = 8, waar 2 die grondtal en 3 die eksponent van die mag 2³ is. Moenie die mag met die eksponent met mekaar verwar nie.

Voorbeelde:

  • vir enige getal x

Definisie

Die nde mag van die grondtal x, genoteerd as Magsverheffing , is gedefinieer as die produk van n faktore x (met ander woorde: x*x*...; n keer).

Die gebruiklike notasie is om die eksponent n, wat die aantal faktore aangee, hoër te skryf (boskrif).

Deur die uitbreiding van die definisie met:

    Magsverheffing 

kan negatiewe eksponente aangedui word.

'n Verdere uitbreiding is:

    Magsverheffing ,

waarmee gebroke eksponente voorgestel word.

Meer algemeen gedefinieer deur gebruik te maak van 'n logaritme en eksponensiële funksie:

    Magsverheffing 

Omgekeerde bewerkinge

Omdat magsverheffing nie kommutatief is nie,

    Magsverheffing  terwyl Magsverheffing ,

is twee omkeer bewerkings nodig: worteltrek en logaritme

    Magsverheffing  en Magsverheffing  t.o.v. Magsverheffing  en Magsverheffing .

Mag hou verband met het begrip graad by polinome en vergelykings. 'n Tweedegraadse vergelyking is 'n vergelyking waarin die hoogste mag 2 is.

Berekeninge met magte

Die onderstaande reëls kan gebruik word tydens berekeninge met magte:

  • Magsverheffing 
  • Magsverheffing 
  • Magsverheffing 
  • Magsverheffing 
  • Magsverheffing 
  • Magsverheffing 

Enkele spesiale gevalle word hieronder genoem:

Vir a≠ 0 is:

  • Magsverheffing 
  • Magsverheffing 

Vir a>0 is:

  • Magsverheffing 

Afgeleides

Stel die a-de mag van x op as funksie van x, dus vir sekere eksponent a:

    Magsverheffing 

dan word die afgeleide gegee deur:

    Magsverheffing 

Stel die mag op as funksie van die eksponent, dus vir sekere grondtal a:

    Magsverheffing 

dan word die afgeleide gegee deur:

    Magsverheffing 

Sien ook

Tags:

Magsverheffing DefinisieMagsverheffing Omgekeerde bewerkingeMagsverheffing Berekeninge met magteMagsverheffing AfgeleidesMagsverheffing Sien ookMagsverheffingWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PizzaKlimaatsverandering in AfrikaVoëlGautengKolonoskopiePlastiekGrondAnale seksUnited Democratic FrontDubbelpuntMonopolieOmgewingsbeheerDoelwitMangelontstekingSwaweldioksiedGeslagReg tot ‘n gesonde omgewingKoolstofdioksiedVerstedelikingAnglo-BoereoorlogBestuiwingFinansiële staatAfrikaansCorioliskragRooikatMuskietReënLys van Griekse mitologiese figureSeksuele penetrasieTandbederfVerlede tydSelCalviniaFilosofieAbstraksie (rekenaarwetenskap)VrouSleutel (musiek)Peach van PletzenInvloed van vigs op die ekonomieNarsistiese persoonlikheidsteuringJo BlackNatuurbewaringKunsmatige intelligensieKatRuslandSpringbokHamburgerHerpes simplexRelatiwiteitsteorieBeeldspraakHomoniemBloedsomloopstelselArmoedeverligtingBeleggingLys van elemente volgens simboolOlimpiese SpeleKriekWoudGroot TrekNazi-DuitslandEkonomieOu Apostoliese KerkLys van veltoestandeToestand van materieBoelieryOrthopteraArabies-Israeliese konflikVerbondsarkPoesMiddeloorontstekingHannes van WykDomkragDiamantLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)🡆 More