Groot Vyf

Die Groot Vyf is 'n groep wildediere wat oorspronklik die mees gesogte was in Afrika vir wildjagters.

Vandag word die term steeds gebruik in toeristegidse wat Afrika se wildlewe bespreek. Vier uit vyf van hierdie diere is tans bedreig.

Die groep bestaan uit die leeu, olifant, buffel, luiperd en renoster. Hierdie diere is gekies omdat hulle besonder moeilik is om te jag, en nie vir hul grootte nie (die rede waarom die reuse seekoei, byvoorbeeld, nie op die lys is nie). Die Groot Vyf word dan ook beskou as die vyf gevaarlikste diere in Afrika.

Sien ook

Tags:

AfrikaDierJag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VulkanismeMuskeljaatkatNavorsingXenofobie in Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeMahatma GandhiShakaErica BoyerMuishondKookpuntTienerKunselementeAdolessensieCleopatra VIILPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDolfynFinansiële staatSeksuele penetrasieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMieliestronkAardedagTuberkuloseSkildklierErosietipesNarsismeWêreld- Ekonomiese ForumEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaTelkomAfrikaanse TaalmonumentPersentasieMielieNamibiëTswanaDemokrasieVeelvoudige sinGreen PornoAndrew DavisKatJavaScriptBelastingSiekteKoppeltekenNatuurrampMenslike seksuele gedragStilleweNatuurlike hulpbronKonsentrasiekampCarles PuigdemontAtoomVigsResensiePretoriaDuitslandIronieElandréMaagLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVratRobert SobukwePiesangWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGewone breukeMateriaalKindersiektesGrondwetMisdaadromanHartWisselkoersEnkelvoudige sinVaste stofMenseregteCristiano RonaldoLübeckKewerJan van TonderBloeddrukBosbokSuurstof🡆 More