Maagsweer: Sweer in die maagslymvlies van die maagwand

'n Maagsweer (Latyn: ulcus ventriculi of ulcus pepticum) is 'n sweer in die maagslymvlies van die maagwand.

Die maag se slymvlies is beskadig en as gevolg van die inwerking van maagsuur, verterende ensieme en soms ook van bakterieë (spesifiek: Helicobacter pylori), genees so 'n wond nie maklik nie. Maagswere kom meestal voor in die gebied by die portier en kan in ernstige gevalle selfs tot perforasies in die maagwand lei.

Maagsweer
Klassifikasie en eksterne bronne
Maagsweer: Sweer in die maagslymvlies van die maagwand
ICD-10 K25K27
ICD-9 531534
DiseasesDB 9819
MedlinePlus   000206
eMedicine med/1776ped/2341
MeSH D010437
Maagsweer: Sweer in die maagslymvlies van die maagwand Mediese waarskuwing

Simptome

Die hoofsimptoom is periodieke pyn in die maag. Die pyn is gewoonlik aan die bokant van die abdomen onder die ribbes. Sommige mense voel die pyn tot in die ribbekas. Ander simptome sluit in:

  • Braking
  • Braking van bloed (rooi of swart)
  • Swart stoelgange

Diagnose

'n Medikus kan een van die volgende metodes gebruik om 'n maagsweer te diagnoseer:

  • Endoskopies - sluk van 'n kamera
  • Toets lug wat 'n persoon uitasem vir die Helicobacter pylori-bakterieë
  • Bloedtoets vir Helicobacter pylori-infeksie

Behandeling

Antibiotika word gewoonlik voorgeskryf om die infeksie te beveg.

Tags:

BakterieEnsiemMaag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jesus van NasaretKlein-KarooGeorgiëRacheltjie de BeerHartSemenWortelkanaalAnneli van RooyenSixtynse kapelPaarl GimnasiumSterBiljoenDiarreeSelfieBrasiliëRepubliek ArtsachGewone drolpeerLys van Suid-Afrikaanse skrywers2024 Australiese Grand PrixLys van veltoestandeRam (sterreteken)ARenier van RooyenErica RhodesDesiré GardnerTurkyeSkarlakenkoorsDeelstate van die Verenigde State van AmerikaMarie PentzNelson MandelaAfrikaansRugbyGroot TrekVoorhuidFacebookNederlandsPtolemeusLiesbreukToorbergDemi Lee MooreJo BlackVolkekundeBeroerteXhosaBaltimoreOssewaTobie CronjéPapegaaieBrein1991JeugdagBywoordMarga van RooyPersOrthopteraDramaAardverwarmingAfkappingstekenMiddelmisbruikKolonoskopieSkaakKoedoeVoedingModernismeGeskiedenis van AfrikaansPalmsondagHoofpynParys🡆 More