Vlieënde Hollander: Legendariese spook skip

Die Vlieënde Hollander is 'n beroemde seelegende van die Kaap.

Volgens oorlewering het kaptein Henderik van der Decken in die 17de eeu in 'n stormwind gesweer dat hy om die Kaap de Goede Hoop sal vaar al duur dit ook tot die Oordeelsdag. Die legende wil dit hê dat hy nog altyd probeer om om die Kaap te seil. Die Vlieënde Hollander is glo deur baie seevaarders gesien, insluitende Koning George V toe hy as adelbors in 1880 op die H.M.S Bacchante was. Richard Wagner, die Duitse komponis, het die Vlieënde Hollander as tema vir een van sy operas gebruik.

Vlieënde Hollander: Legendariese spook skip
Die Vlieënde Hollander deur Albert Pinkham Ryder c.1887 (Smithsonian Amerikaanse Kunsmuseum).

By Terneuzen in Nederland is daar 'n monument wat hierdie legende herdenk.

Bronne

Tags:

DuitslandGeorge V van die Verenigde KoninkrykKaap de Goede HoopKaap die Goeie HoopOperaRichard WagnerWederkoms

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AngssteuringDesimale breukeAtoomMobutu Sese SekoFamilie (verwantskap)HulpwerkwoordWoordeboek van die Afrikaanse TaalVulvaKoedoeAnti-inflammatoriese middelAppel (sanger)RelatiwiteitsteorieWoordPampoentjiesNasionalismeWolfTydsoneKlimaatsverandering in AfrikaSuid-Afrikaanse randProteïenVrouBoelieryCarles PuigdemontLys van musiekinstrumenteRomanVerlede tydAarde se atmosfeerKimberleyMona LisaSeptimius AwardsDiarreeEerste WêreldoorlogCovid-19-pandemieFrederik Willem de KlerkGesonde dieetSwaelRooikatPuberteitBestuiwingWetenskaplike klassifikasieSydneyTradisionele literatuurAborsieErfenisJeuksiekteMusieksimboleWortelGeslagsgelykheidKaapstadEmosieFilistyneGoogleBateSkilpadFrankrykAtletiekKoolhidraatWaterpokkiesErfenisdag (Suid-Afrika)AntisemitismeHolocaustFiela se kind (rolprent)Suid-Afrikaanse Nasionale ParkeKameelperdWikimedia-stigtingAardverwarmingGrondwet van Suid-AfrikaWater (molekuul)LeestekenBelastingFiksieHerpes simplexAsiëLewerSelfmoord🡆 More