Gawes Van Die Heilige Gees: Buitengewone krag gegee deur die Heilige Gees

Volgens die Bybel rus die Heilige Gees die Christelike gelowige toe met gawes.

Die gawes van die Heilige Gees word saamgevat in 1 Korintiërs 12 in die Nuwe Testament. Nege gawes word aan mense afsonderlik gegee met die oog op wat nuttig is (volgens 1 Korintiërs 12:7), volgens die wil van die Heilige Gees (volgens 1 Korintiërs 12:11).

Gawes van die Heilige Gees

  1. Woord van wysheid
  2. Woord van kennis
  3. Geloof
  4. Gesondmaking
  5. Werking van Kragte
  6. Profeteer
  7. Tussen die geeste onderskei
  8. Tale
  9. Uitleg van Tale

Verwysings

Tags:

1 KorintiërsBybelChristendomHeilige GeesNuwe Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wiki CommonsGewone breukeLys van Afrikaanse televisiereekseMuskeljaatkatProvinsies van Suid-AfrikaTatoeëermerkGrondwet van Suid-AfrikaSeksuele opwekkingVerenigde State van AmerikaIntensiewe vormAfrikaansWes-KaapDansRoofvoëlNarsistiese persoonlikheidsteuringHipoteseEskomRooikatBrongitisKimberleyKameelperdSirkusNasionalismeBreinvliesontstekingAkuutOseaanBreingewasAdolf HitlerUniegebouSiya KolisiEkotoerismeHerfsLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaDermpoliepGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDundermTweede WêreldoorlogNatuurbewaringAfrikaanse woordelys en spelreëlsLys van bekende Suid-AfrikanersAandagstreepMaagsweerInfeksieKookpuntAkademiaBTWJavaScriptGesonde dieetGroepsgebiedewetChemiese verbindingNasiebouLugbesoedelingNederduitsch Hervormde KerkErfenisdag (Suid-Afrika)KinkhoesMiddelmisbruikDirekte en Indirekte redeKolonisasieApartheidWet op Verbod van Gemengde HuwelikeAtlantis, Wes-KaapIdioomAngina pectorisGeelsugOnderwerp (taalkunde)HolocaustKompasAardverwarmingSaartjie BaartmanVratTweede Nuwe JaarEkonomieEkologieUnited Democratic Front🡆 More