Wys En Klik

Wys en klik is die aksie waar 'n rekenaargebruiker die wyser beweeg na 'n spesifieke posisie op die skerm (wys) en met die muisknoppie of enige ander wystoestel (bv.

'n grafiese tablet, sleutelbord of speelstang) "klik".

Wys En Klik
Klik hier, nee, hier...
Wys En Klik
'n Rekenaar se muis word rondgeskuif om die wyser op die rekenaarskerm te posisioneer.

'n Voorbeeld is in hipermedia, waar gebruikers op hiperskakels klik om van een dokument na 'n ander te gaan.

Fitt se wet kan gebruik word om die tyd te bereken wat nodig is vir 'n wys-en-klik-aksie,

  

waar:

  • T die gemiddelde tyd is wat dit neem om die beweging uit te voer.
  • a die begin/stop-tyd voorstel en b die inherente spoed van die toestel.
  • D die afstand is van die beginpunt tot die teikenposisie.
  • W die wydte van die teiken is gemeet aan die as van die beweging.

Rekenaarspeletjies

In 1984 het Apple 'n nuwe bedryfstelsel bekend gestel wat van wys-en-klik gebruik maak. Rekenaarspeletjies het vinnig daarna gevolg met avontuurspeletjies wat die voortou geneem het. Die wys-en-klik-styl het die intikveld vervang en karakterbewegings en keuses is uitgevoer deur eenvoudig met die muis te wys en klik.

Ander bedryfstelsels het vinnig aangepas en dit was die begin van die wys-en-klik-rewolusie.

Verwysings

Tags:

Muis (rekenaar)Rekenaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Chemiese verbindingTransatlantiese slawehandelReënRassismeGesonde dieetLiefdeSwart menseRomanMielieAsiëRekenaarBeurtkragInflasieGreen PornoPaasfeesBreingewasWekkerHandbalNagmaalEufemismeBelgiëMantisOranje-VrystaatKorrupsieVryheid van spraakShakaSinkNederlandsLieweheersbesieGalileo GalileiKameelperdLys van myne in Suid-AfrikaSportWater (molekuul)Nasionale VrouedagVerkragtingNasiebouChris HaniNarsistiese persoonlikheidsteuringWinnie Madikizela-MandelaHernubare energieWebjoernaalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SwangerskapLys van kinderspeletjiesBywoordToestand van materieMartin Luther King jr.PapegaaieSamespanningOntdekking van goud in Suid-AfrikaMikro-ekonomieAtlantis, Wes-KaapKuberkrakerNetbalStam (taalkunde)Covid-19-pandemieSimboolWes-KaapImpakte van toerismeInentingDeelwoordLys van Suid-Afrikaanse skrywersSeksueel oordraagbare infeksieBevolkingsafnameLien se lankstaanskoeneMIV/vigs in Suid-AfrikaKunselementeNeonNoord-KaapYsterPad na jou hartManie LibbokAntoniemGroot TrekSwart nasionalisme🡆 More