Nagmaal: Christelike sakrament

Die nagmaal is 'n Christelike sakramente.

In die nagmaal is Jesus teenwoordig onder die verskynings van brood en wyn. Tydens die bediening van nagmaal word brood geëet en wyn (of druiwesap) gedrink. Die brood is Jesus se liggaam wat aan die kruis geoffer is, en die wyn Sy bloed wat gestort is. Die eerste nagmaal is deur Jesus self ingestel die nag voordat hy uitgelewer is, en is daarna gereeld deur gelowiges herhaal.

Nagmaal: Christelike sakrament
Skildery wat Christus se laaste maal uitbeeld.
Nagmaal: Christelike sakrament
Nagmaal word in 'n kerk in Duitsland bedien.
Nagmaal: Christelike sakrament Want ek het van die Here ontvang wat ek ook aan julle oorgelewer het, dat die Here Jesus in die nag waarin Hy verraai is, brood geneem het;

en nadat Hy gedank het, het Hy dit gebreek en gesê: Neem, eet; dit is my liggaam wat vir julle gebreek word; doen dit tot my gedagtenis.

Net so ook die beker ná die ete, met die woorde: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed; doen dit, so dikwels as julle daaruit drink, tot my gedagtenis.

Want so dikwels as julle hierdie brood eet en hierdie beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom.

Nagmaal: Christelike sakrament

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BloedBroodChristelikeJesusWyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SteenkoolGoogle MapsGeweldAfkortingSeptimius AwardsKrokodilSlawernyGroepsdrukKolonoskopieMIV/vigs in Suid-AfrikaRomanMolekuulEkonomieDiepaartromboseMieliestronkOnderwysNoordwesJan van RiebeeckAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMaselsOssewaKrieketTrigeminale neuralgieVerenigde KoninkrykTelefoonLeestekenDonderstormKeramiekMasturbasieDuitsLionel PetersonLys van Griekse mitologiese figureMateriaal1200Wiki CommonsFrankrykStadSkaapGamelanAboriginesNierversakingRymOutismeLys van elemente volgens simboolAtlantis, Wes-KaapOlifantNiemetaalKletsrymGeskiedenis van erotiese afbeeldingsLongWaterpokkiesUniegebouBTWSpelerposisies in rugbyThys die BosveldklongPornografiese akteurAkademiaMagneetSamestellingBelastingTropiese sikloonVormPad na jou hartWet op NaturellengrondHeuningbyAardverwarmingIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieKlimaatveranderingWikipediaKinkhoesSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureCristiano RonaldoSekondêre sektor van die ekonomieBoer Soek 'n VrouEmo AdamsAborsieVerkragting🡆 More