Nic De Jager: Suid-Afrikaanse akteur

Nic de Jager is 'n Suid-Afrikaanse akteur.

Hy verwerf bekendheid in 1981 vir die rol van Jack Hind in die komedie The Gods Must Be Crazy. Hy is ook bekend vir sy optrede in Suid-Afrika se eerste TV-drama, Dubbele Alibi, wat op die eerste aand van TV-uitsendings in Suid-Afrika op 5 Januarie 1976 gebeeldsend is. Hy speel ook in die eerste Afrikaanse TV-reeks, Dokter Dokter.

Nic de Jager
Geboorte 28 Oktober 1940
Somerset-Wes, Wes-Kaap
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1969 - 1981
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente:

TV-optredes:

  • Dubbele Alibi, die heel eerste Afrikaanse TV-drama, 1976
  • Dokter Dokter, die heel eerste Afrikaanse TV-reeks.
  • Egoli: Plek van Goud
  • Arsenaal as Eittel Niemoller, 2002
  • Geraldina die Tweede: Claudius
  • Vallei van Sluiers: Con
  • Uit die Wakis, Aanbieder
  • Nuusleser, 1976 - 1987

Regie:

  • Luglokval, 1979
  • Die Vlakte duskant Hebron
  • 1945

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Suid-AfrikaThe Gods Must Be Crazy

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Soweto-opstandKoos Kombuis2024 Chinese Grand PrixInfeksieFranklin D. RooseveltTegnologieNederlandsByDermpoliepChloorGeskiedenis van Suid-AfrikaMierBreinvliesontstekingProvinsies van Suid-AfrikaRandall WicombVreesMielieMarkenDeelstate van die Verenigde State van AmerikaMagnetismeLys van konings van IsraelGeslagsregister vanaf Adam tot JesusKletsrymBreinPuberteitJeugdagRob HersovBipolêre gemoedsteuringMusiekteaterGooglePornhubSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Pubiese hareBestaansboerderyShakaSuid-AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPretoriaKatPornografiese akteurVrouAppendiksElandréOopbroninhoudWikiquoteStaalAllan BoesakArgitektuurByeboerderyRenaissanceVulvaMaselsPampoentjiesSwawelEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMaagdelikheidAfleiding (taalkunde)LuislangeSonsteekFinansiële staatBokmakierieAtoomJo BlackGeelsugBestuiwingSlag van Cuito CuanavaleGroepsgebiedewetSkerpioenBeroertePersWoestynEskomRamsar-vleilande in Suid-AfrikaPersoonlikheidVoegwoord🡆 More