Kleingrysmuishond: Soogdierspesie

Die kleingrysmuishond (Galerella pulverulenta) kom voor in die suide van Suid-Afrika.

Die soogdier is verwant aan die Swartkwasmuishond.

Kleingrysmuishond
Kleingrysmuishond: Bou en kleur, Habitat, Gewoontes
Kleingrysmuishond op Tafelberg
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Carnivora
Suborde: Feliformia
Familie: Herpestidae
Genus: Galerella
Spesie:
G. pulverulenta
Binomiale naam
Galerella pulverulenta
(Wagner, 1839)
Kleingrysmuishond: Bou en kleur, Habitat, Gewoontes
Verspreiding

Bou en kleur

Kleingrysmuishond: Bou en kleur, Habitat, Gewoontes 
'n Kleingrysmuishond.

Van ver lyk die muishond grys maar van naby is hy swart met wit of geelbruin spikkels. Die hare is kort en lê plat en bedek die ore effens. Die hare is dik om die stertbasis en word al hoe korter na die stertpunt toe. Die bene vertoon donkerder as die as die lyf. Die mannetjie kan tot 1.25 kg weeg en die wyfie 0.9 kg. Die mannetjie is effens groter as die wyfie.

Habitat

Die muishond benut verskeie habitats; vanaf fynbos tot woude; selfs dele met baie min plantegroei. Hulle eet insekte, muise, voëls, en reptiele.

Gewoontes

Hulle is daglewend en rus tydens die warmste tyd van die dag en hulle loop gewoonlik alleen of in pare. Die kleintjies bly in die teelgate totdat hulle gespeen is. Hulle is hoofsaaklik grondlewend en klim soms boom as hulle jag. Die dier is nie bang vir mense nie en gebruik rotsstapels, gate in termiethope en ander gate vir skuiling. Twee tot vier kleintjies word vanaf Augustus tot Desember gebore.

Vyande

Die luiperd, rooikat en rooijakkals is die Kleingrysmuishond se natuurlike vyande.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Kleingrysmuishond Bou en kleurKleingrysmuishond HabitatKleingrysmuishond GewoontesKleingrysmuishond VyandeKleingrysmuishond Sien ookKleingrysmuishond BronKleingrysmuishond VerwysingsKleingrysmuishond

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TerracottaleërMikro-ekonomieHartaanvalVolhoubare ontwikkelingGasWeervoorspellingHeupvervangingGewasboerdery in Suid-AfrikaVersoeningsdagJohannesburgAkademiaLuiperdPornografieOnderhandelinge om apartheid te beëindigVraag en aanbodMaselsUnited Democratic FrontJaarMona LisaRugbyWhatsAppVersamelnaamWêreldwye webInternetBek-en-klouseerNeerslagJudaïsmeEmosiePerdebyeFrederik Willem de KlerkTrappe van vergelykingDierSeevlakstygingSirkelMondGianna MichaelsSoutsuurTuberkuloseLys van veltoestande7de LaanPoësiePussy RiotVerkragtingOm-te-infinitiefkonstruksieNag van die lang messeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWikiquoteHartKaapse VlakteOlimpiese SomerspeleFiksiePersoonlikheidDrakensbergeMynbedryf van Suid-AfrikaCleopatra VIIStadSenuweestelselHefboomGreen PornoBesoedelingVerantwoordelikheidGedigRasionale getalGeskiedenis van die BoererepubliekeWieg van die MensdomEnsiklopedieMorfeemVryheidsdagGetalKoolstofdioksiedOnomatopeeMark (ekonomie)KarakteriseringEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMangelEjakulasieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaTsoenami🡆 More