Oktober

Oktober is die tiende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae.

<< Oktober 2023 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31
Al die dae

Die naam kom van die Latyn vir octo vir "agste" (dit was oorspronklik die agste maand van die jaar, voor Januarie en Februarie ingevoeg is).

Oktober begin op dieselfde dag van die week as Januarie, behalwe in skrikkeljare waar geen maand op dieselfde dag as Oktober begin nie.

Vakansiedae

  • Grootouerdag in Suid-Afrika op die eerste Sondag van die maand.
  • National Coming Out Day
  • Halloween
  • Thanksgiving Day in Kanada op die tweede Maandag van die maand.
  • Samhain (ongeveer)
  • Die laaste Maandag in Oktober is een van die openbare vakansiedae in die Republiek van Ierland en in die Ierse kalender word die maand Deireadh Fómhair genoem (letterlik "Einde van Herfs") en is die derde en laaste maand van die herfsseisoen.

Sien ook

Eksterne skakels

Maande van die jaar
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember

Tags:

FebruarieGregoriaanse kalenderJaarJanuarieMaand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlimaatveranderingTafelbergGroepsdrukNieuwoudtvilleWitrenosterGrondsoorte3D-rolprentSkarlakenkoorsWeer (meteorologie)TuberkuloseSonkragVoegwoordDrakensbergeEmosieAardedagKletsrymArthur GrumiauxJohannes MeintjesVerenigde State van AmerikaTaalDoelwitPerdSwart menseDermpoliepSelfstandige naamwoordXenofobie in Suid-Afrika2001MondElektroniese of digitale mediaDiatomiese molekuulRassisme in AfrikaOorstromingVigsLieweheersbesieVierkantswortelAfvalbestuurPlastiekSomerSportPersentasieLeesKinkhoesMaagsweerAnale seksDesimale breukePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSonnestelselSwangerskapEufemismeVryheidsdagMantisVoorsetselBokmakierieMcDonald'sOlimpiese SomerspeleBruin menseAkroniemKeramiekLyfstraf in skoleEnsiklopedieHolocaustDie ontstaan van die dramaStam (taalkunde)OorkruipersReënvalbepalingNasionalismePlae van EgipteDirekte en Indirekte redeKoorsGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidEmfiseemGesondheidRassismeLys van bekende Suid-AfrikanersNatuurwetenskapJavaScript🡆 More