Wikispecies: Aanlyn spesiegids oop vir enigiemand om te wysig

Wikispecies is 'n projek van die Wikimedia-stigting wat op 13 September 2004 geloods is.

Wikispecies
Wikispecies: Aanlyn spesiegids oop vir enigiemand om te wysig
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Meertalig, hoofsaaklik Engelstalig
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia-stigting
Opgerig 13 September 2004
Huidige status Aktief
URL http://species.wikimedia.org/

Die doel van die webwerf is om 'n wetenskaplike klassifikasie en beskrywing van plante, diere en ander organismes beskikbaar te stel. Omrede Wikipedia volgens beleid nie oorspronklike navorsing toelaat nie, kan sulke inligting nie hier gepubliseer word nie.

Die werf se leuse is: "Wikispecies is free. Because life is public domain!" (Wikispesies is gratis, omdat die lewe openbare grondgebied is!).

Wikispecies is in meer as 131 verskillende tale beskikbaar.

Eksterne skakels


Wiki Stigting Wikispecies: Aanlyn spesiegids oop vir enigiemand om te wysig 

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wiki | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia

Tags:

13 September2004DierKlassifikasiestelselPlantWikimedia-stigtingWikipedia:Geen oorspronklike navorsing

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kapitaal (ekonomie)KindermishandelingLabia (geslagsdele)StadTrekarbeidSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHoenderPseudowetenskapKlimaatveranderingDikdermAkuutDokterPlastiekGrootste rampe in Suid-AfrikaIntensiewe vormBeëdigde verklaringDelft, KaapstadWaterbesparing in Suid-AfrikaAtlantiese OseaanKleurBateLugbesoedelingKoeffisiënt en magswortelKersfeesVioolAborsieEnkelvoudige sinBotswanaCleopatra VIIDieremishandelingSnaarinstrumentBruin menseKrieketLionel MessiLeeuSelfieBuffelSikloonBronsKrokodilVlieënde HollanderSoogdierHamburgerVersamelnaamXhosasSteenkool in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)ByOogproblemeJo BlackMaselsNelson MandelaWortelMurraysburgRenteNasionaal-SosialismeInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSias ReineckeEugenetikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Greta ThunbergMenseregtedagBeroerteWillie JoubertKaapstadse waterkrisis 2015-2018Byung-Chul HanSwartrenosterKolonoskopieNasionale lied van Suid-AfrikaKoppeltekenWitbloedselOorstromingPropagandaUitwerking van klimaatsverandering🡆 More