Klassifikasiestelsel

'n Klassifikasiestelsel is 'n metode om kennis van 'n breë onderwerp meer toeganklik en verstaanbaar te maak deur sy elemente te groepeer volgens eienskappe wat hulle deel.

Die periodieke tabel, wat chemiese elemente indeel volgens elektronstruktuur, is 'n voorbeeld hiervan.

Klassifikasiestelsels word opgestel deur individue of erkende groepe, byvoorbeeld Johann Wolfgang Döberreiner in die geval van die periodieke tabel of die Amerikaanse Psigiatriese-assosiasie (APA) in die geval van die DSM.

Die elemente van 'n klassifikasiestelsel sluit in:

  • 'n kundigheidsterrein - bv. Psigiatrie
  • 'n onderwerp binne die kundigheidsterrein - bv. afwykende gedrag
  • elemente van die onderwerp - bv. tipes afwykende gedrag
  • 'n stel reëls waarvolgens elemente ingedeel word - bv. psigodinamiese teorie
  • klasse waarin soortgelyke elemente gegroepeer word - bv. eetsteurnisse
  • 'n kenner of groep kenners wat die stelsel opstel en geloofwaardigheid daaraan gee - bv. Sigmund Freud of die Amerikaanse Psigiatriese Assosiasie
  • 'n gemeenskap van praktyk wat die stelsel gebruik -bv. praktisyns in die geestesgesondheid

Tags:

Periodieke tabel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RenaissanceStedelike gebiedEierstokAlliterasiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaYslandHakerWolkKlein-KarooWerkersdagXhosaKunsmatige intelligensieHaasNag van die lang messeStadVaginaHondNatuurlike hulpbronSeksuele opwekkingGalblaasDeelwoordEben EtzebethSonnestelselKarakteriseringGreta ThunbergAbstraksie (rekenaarwetenskap)BerilliumVerkoueVlag van Suid-AfrikaSendelingposisieBreinPlastiekKlem-in-die-kaakDikdermXHTMLOu Apostoliese KerkAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeYouTubeBronsOseanografieLys van Joodse feeste en herdenkingsCoca-ColaFabelHector PietersonGrondbesoedelingAustraliëStereotipeViëtnamoorlogSnaarinstrumentAborsieJavaScriptEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaGroepsdrukNedersettingSiya KolisiKommunikasieTransatlantiese slawehandelLewerLys van veltoestandeSeksuele stimulasieKoolstofNasionale VrouemonumentWetenskapBruto binnelandse produkShakaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaUniversele Verklaring van MenseregteJazzRooms-Katolieke KerkOnse VaderOntwikkelende landAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVarkgriepLettergreepLuiperdGroot vyf🡆 More