Internasionale Statistiese Klassifikasie Van Siektes En Verwante Gesondheidsprobleme

Die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme, gewoonlik afgekort as die Internasionale Klassifikasie van Siektes, is die internasionale standaard-diagnosehandleiding vir epidemiologie, gesondheidsbestuur en kliniese doeleindes.

Die Engelse naam is International Statistical Classification of Diseases and Related Health Problems, of kortweg International Classification of Diseases (ICD).

Die ICD word bygewerk deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), die gesondheidsowerheid in die Verenigde Nasies-stelsel. Dit is ontwerp as ’n klassifikasiestelsel vir gesondheidsorg. Dit sorteer gesondheidstoestande saam in generiese kategorieë saam met spesifieke variasies en ken aan elk ’n kode toe van tot ses karakters. Groot kategorieë sluit dus ’n stel ooreenstemmende siektes in.

Die drie jongste uitgawes van die ICD is:

ICD-11

Werk het in 2007 begin en dit is in Mei 2019 aanvaar.

ICD-10

Werk het in 1983 begin en dit is in Mei 1990 aanvaar.

ICD-9

Dit is tussen 30 September en 6 Oktober 1975 opgestel.

Verwysings

Tags:

Internasionale Statistiese Klassifikasie Van Siektes En Verwante Gesondheidsprobleme ICD-11Internasionale Statistiese Klassifikasie Van Siektes En Verwante Gesondheidsprobleme ICD-10Internasionale Statistiese Klassifikasie Van Siektes En Verwante Gesondheidsprobleme ICD-9Internasionale Statistiese Klassifikasie Van Siektes En Verwante Gesondheidsprobleme VerwysingsInternasionale Statistiese Klassifikasie Van Siektes En Verwante Gesondheidsprobleme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Graaff-ReinetVoegwoordPeriodieke tabelLangste woordMiddelmisbruikWaterpokkiesBeroerteVerkleurmannetjiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMiljardInternetKriekHorlosiePropagandaJesus van NasaretBiodiversiteitNarsistiese persoonlikheidsteuringUniondaleInsekJagluiperdBesproeiingGesonde dieetMangelontstekingMenseregtedagDaggaPotchefstroomPuberteitMartin Luther King jr.Vaginale kankerSeksuele opwekkingOsoonlaagDroomAnneli van RooyenOnderwerp (taalkunde)Nag van die lang messeVoornaamwoordRekeningkundeBrandstofNeo-NazismeDinosourusWolkNetbalApostoliese GeloofsendingMeningsverskil oor aardverwarmingAntisemitismeWillie JoubertAborsieDansOrtopedieRekenaarAardeAgtervoegselInligtingKompasDuitse maselsRenosterShanzhaiBosvark7de LaanSwitserlandCeresGemeenskapAustraliëConsolidated B-24 LiberatorVulvaSelfvertroueSteenkool in Suid-AfrikaSinoniemFrankrykCurly HowardGevolge van aardverwarming op oseaneNic de JagerSoogdierLys van Afrikaanse rolprente🡆 More