Duitse Masels: Akute aansteeklike siekte

Duitse masels, ook bekend as Rubella, is 'n akute aansteeklike siekte met 'n veluitslag wat gevaar vir die fetus inhou indien verwagtende moeders dit kry.

Dit word deur 'n virus veroorsaak wat drie weke neem om te ontwikkel.

Duitse masels
Klassifikasie en eksterne bronne
Kind met Duitse masels
Kind met Duitse masels
ICD-10 B06
ICD-9 056
DiseasesDB 11719
MedlinePlus   001574
eMedicine emerg/388peds/2025 derm/259
MeSH D012409
Duitse Masels: Kindersiekte, Inkubasie, Simptome en diagnose Mediese waarskuwing

Kindersiekte

Die aansteeklike siekte kom veral tussen die ouderdom van 2 en 10 voor. Volwassenes kan ook die siekte kry as hulle dit nie tevore gehad het nie. 'n Vorige aanval gee lewenslange immuniteit.

Inkubasie

Regstreekse aanraking met die draer kan verspreiding van die virus veroorsaak, wat die liggaam deur die mond, voedsel- en lugkanale binnedring.

Hoewel die simptome en tekens van die siekte in 'n mate met masels ooreenkom, word Duitse masels deur 'n heeltemal ander virus veroorsaak. Die inkubasieperiode duur gewoonlik sowat 17 dae.

Simptome en diagnose

Die veluitslag is meestal die eerste aanduiding dat 'n kind Duitse masels onder lede het. Dikwels word dit nie voorafgegaan deur 'n gevoel van olikheid nie. Die uitslag begin gewoonlik op die gesig en versprei dan na die bors en hele liggaam.

Die limfkliere in verskillende dele van die liggaam begin swel, veral in die nek. As 'n mens goed oplet, kan mens trouens hierdie teken, wat heeltemal aan die aanvang van die siekte verskyn, waarneem voordat die uitslag sigbaar word. Die pasiënt se koors is selde hoër as 38°C en voel ook nie te siek nie.

Sien ook

Bronnelys

Eksterne skakels

Tags:

Duitse Masels KindersiekteDuitse Masels InkubasieDuitse Masels Simptome en diagnoseDuitse Masels Sien ookDuitse Masels BronnelysDuitse Masels Eksterne skakelsDuitse MaselsFetusVirus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Eenvoudige hangbrugOnse VaderDiarreeWikipediaDemensieKaapstadFabelRooikatWetenskaplike klassifikasieAgter Elke ManAluminiumAkkedisSelfoonAdolf HitlerSatanMaagKarwatsJapie GreylingKoppeltekenPieter W. GrobbelaarAtlantiese stormvoëlAkuutHoërskool WaterkloofOlimpiese godeLabia (geslagsdele)PapegaaieBaarmoederAkroniemHidroponikaOu Apostoliese KerkSkildklierTórshavnWikiKykNETTweede WêreldoorlogOrkney Snork NieBemarkingOnomatopeeAfrikaanse Protestantse KerkMiltByBrendan PeyperIrma SternYouTubeRooibekkakelaarMenslike skeletVisFokofpolisiekarLeah van NiekerkNederlandRekeningkundeVoorhuidKonstanteSimon PetrusGeweldSkeurbuikKriekLuiperdXhosaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSwitserlandKinderregteLadismithFacebookSally EsterhuizenVerenigde KoninkrykWynBloukraanvoëlTegnologieGewone wildevyBynierSonpaneelDie BylLikkewaanJan van Riebeeck🡆 More