Langste Woord: Wiki lysartikel

Sekere Afrikaanse woordsamestellings kan besonders lank wees en daar is altyd iemand wat met 'n langer en meer onpraktiese woord vorendag kan kom.

Volgens die TOTAL Book of SA Records word die langste Afrikaanse woord aangegee as Hottentottensoldatetentoonstellingstoegangskaartjieknipapperaatbedieningsmeganismehersteller (98 letters).

Van die ander langer woorde sluit in:

  • gespikkeldeminiatuurgroentekewer (33 letters)
  • meervoudigeprobleemsiektetoestande (35 letters)
  • metaaloksiedsilikonveldeffektransistor (39 letters)
  • gewapendebetonbrugkonstruksiemaatskappy (40 letters)
  • Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein (44 letters)
  • wildewaatlemoenkonfytstukketentoonstellingsparades (52 letters)
  • wildewaatlemoenkonfytresepteboekassistentsraadgewer (53 letters)
  • landbouprodukkwaliteitversekeringsinstrumentverkopermaatskappy (62 letters)
  • Tweedehandsemotorverkoopsmannevakbondstakingsvergaderingsameroeperstoespraakskrywerspersverklaringuitreikingsmediakonferensie-aankondiginkies (141 letters)

Die langste woord opgeneem in die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls(AWS) is

  • Bosveldstollingskompleks-navorsingseenheid (41 letters)

Bronne

Tags:

Afrikaanse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AustraliëSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeTswanaEierstokMangelontstekingIngrid JonkerNatuurrampVoorsetselWêreld- Ekonomiese ForumSuid-Afrikaanse randEben EtzebethVulkaanEngelsVolhoubare ontwikkelingOnbemande vliegtuigBosluisbytkoorsJan-Willem BreureLetsiteleEkologieTrevor NasserNelson MandelaSeksismeDiepaartromboseAarverkalkingKlimaatveranderingNarkoseGetalTandbederfDistrik SesTelwoordWinterSonnestelselRivierGoogleNierSelfoonAdolf HitlerHokkieAardedagKaliumAardbewingHaasJohan VorsterSowjetunieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Wieg van die MensdomHorlosieNarsismeDemi Lee MooreLys van myne in Suid-AfrikaXhosaRekeningkundeVulvaWikiMiddeloorontstekingKappie (skryfteken)Vlieënde HollanderKameelperdGevolge van aardverwarming op oseaneWalvisBorskankerWiki CommonsKoerantEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaToestand van materieNatuurlike hulpbronAkroniemGordelroosKindersiektesPersoonlikheidDurbanRooibloedselVlekvrye staalMadison IvyVingerseksLys van bekende Suid-AfrikanersWoordsoort🡆 More