Rooibloedsel

'n Rooibloedsel is die mees algemene soort bloedsel, ook bekend as 'n eritrosiet (Grieks erythros = rooi + kytos = hol).

Dit is nie 'n egte sel nie, omdat dit nie 'n kern bevat nie, maar dit sirkuleer wel in die bloed. Hierdie selle se belang lê daarin om suurstof van die longe van 'n mens/soogdier aan die liggaamselle te lewer via die bloed.

Rooibloedsel
Menslike rooibloedselle

Die rooi kleur is afkomstig van die hemoglobien in die sel, wat 'n ysterbevattende proteïenmolekuul is wat suurstofmolekule kan bind in 'n suurstofryke omgewing en weer kan loslaat in 'n suurstofarme omgewing.

Mans het ongeveer 5 miljoen rooi bloedliggaampies per milliliter bloed, terwyl daar ongeveer 4800000 rooi bloedliggaampies per milliliter in 'n vrou se bloed is. Die suurstofdraende kapasiteit van die bloed word deur die aantal rooi bloedliggaampies bepaal.

Die leeftyd van 'n rooibloedsel is ongeveer 120 dae. Dit maak tot 99% uit van selle in die bloed. Die ander is witbloedselle en bloedplaatjies. Siektes wat die rooibloedselle betrek sluit in malaria asook sekelselsiekte en talassemie.

Bronne

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Suurstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Heks van HexrivierKrokodilJodeBeeldspraakKweekhuiseffekSkooluniformStellenbosch22 AprilSpreeuSinkBewussynKoppeltekenKoorsblaarYstertydperk3D-rolprentEnkelvoudige sinAsemhalingGroepsgebiedewetAandagstreepVolhoubare ontwikkelingDramaFiela se kindMasturbasieHibernasieMIV/vigs in Suid-AfrikaPersHerfsJohannesburgAvbobOssewaMisdaadromanOutismeMandalaWiskundige terminologieFaf de KlerkIngrid JonkerTienerHandbalErns GrundlingVoeding23 AprilHartaanvalRymPrimêre sektor van die ekonomieOu Apostoliese KerkGedigGenitale vratDepressie (gemoedstoestand)Anrich HerbstKlimaatsverandering in AfrikaSkaakNoord-KaapMosesKarlien van JaarsveldEienaamOntdekking van goud in Suid-AfrikaLangste woordMeettegniekHemelvaartsdagLionel PetersonGriekwa-AfrikaansSteenkoolKinderregteWikimedia-stigtingSkoolHemelvaartLys van politieke partye in Suid-AfrikaKunsBosluisbytkoorsFossielbrandstofKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWaterbesoedelingHarry PotterKweekhuisgasKolonoskopieJeuksiekteWikiDroogte🡆 More