Klimaatverandering

Klimaatsverandering is 'n verandering in die statistiese verdeling van weerpatrone wanneer daardie verandering vir 'n verlengde tydperk voortduur, byvoorbeeld vir dekades of miljoene jare.

Klimaatsverandering kan verwys na 'n verandering in gemiddelde weertoestande, of na die tydvariasie van weer binne die konteks van langer-termyn gemiddelde toestande. Klimaatsverandering word veroorsaak deur faktore soos biotiese prosesse, variasies in sonstraling wat die Aarde tref, plaattektoniek, en vulkaniese uitbarstings. Sekere menslike aktiwiteite is geïdentifiseer as primêre oorsake van voortdurende klimaatsverandering, wat gewoonlik na verwys word as aardverwarming. Daar heers nie ooreenstemming in wetenskaplike, media- of beleidsdokumente oor presies watter term gebruik moet word om na mensgemaakte klimaatsverandering te verwys nie; beide "aardverwarming" en "klimaatsverandering" word gebruik.

Sien ook

Tags:

AardeAardverwarmingPlaattektoniekVulkaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSuid-AfrikaKolitisAnglo-BoereoorlogLongembolismeLys van elemente volgens simboolAmerikaanse dollarEngelsKreefskeerkringTheuns JordaanSelfstandige naamwoordMaanAfrican National CongressSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SwangerskapWetenskaplike klassifikasieVlag van Costa RicaFanie ViljoenKolonreinigingHentaiAnchien Troskie2024PolinoomUitkomsgebaseerde onderwysKabinet van Cyril Ramaphosa, Junie 2024NeurologieISO 8601KwêvoëlSuid-Afrikaanse randVulvaWikiItaliëCarles PuigdemontGroep (wiskunde)Wynand du ToitAppel (sanger)IdioomDuitsGNU-lisensie vir vrye dokumentasieMenopouseBaarmoederHutsmerkLys van bekende Suid-AfrikanersLys van Afrikaanse televisiereekseLimfvatstelselIslamBernice WestKolonoskopieKoninkryk JudaNierversakingJohannes die DoperHenriëtte LoubserJavaScriptErektiele disfunksieMaatskappyKoos du PlessisOraniaOlifantGerard MoerdykJan CremerRooibokAngelierKonflik (proses)United Africans TransformationOrde (biologie)ISO 639-1Verenigde Nasies973TuisbladGodsdiensLabia (geslagsdele)Madison IvySirkelDoopLelieagtiges🡆 More