Kaakdiere

Die Gnathostomata of kaakdiere is 'n groep van diere wat tot die gewerweldes (Vertebrata) behoort.

Die groep word gekenmerk deur die besit van kraakbeenagtige kake wat deur die meeste anatome as die eerste kieuboog beskou word.

Gnathostomata
Tydperk: 462–0 m. jaar gelede
Kaakdiere
Gnathostomata is vertebrata met kake.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Gnathostomata
Subgroepe

Placodermi †
Chondrichthyes
Acanthodii †
Actinopterygii
Sarcopterygii

Andere kenmerke wat by die groep voorkom:

  • Die kieuboog is intern ten opsigte van die kieue.
  • Drie halfsirkelvormige kanale in plaas van twee in die binneoor.
  • Sekere senuweevesels is met omhulsels van miolien omring.
  • Die hemoglobien bevat kettings van 4 aminosure 2α en 2β.

Die Gnathostomata omvat die kraakbeenvisse (Chondrichthyes) en die beenvisse (Osteichthyes). Hierdie laaste groep omvat egter nie slegs die moderne beenvisse nie, maar ook al hul landlewende verwante; die Tetrapoda. Feitlik alle huidige gewerwelde diere (reptiele, visse, voëls, amfibieë en soogdiere) behoort daarom tot die Gnathostomata.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IranLys van elemente volgens simboolJeugdagSwitserlandLettergreepCSSLys van veltoestandeOraniaMarkus JoosteLys van kinderspeletjiesAdolf HitlerN.P. van Wyk LouwAfrikaanse Hoër SeunskoolPtolemeusSamsung GroepErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2NatuurbewaringJapanPankreasSonsverduisteringVulkaanAnrich HerbstRina HugoVier temperamenteDrie SusterskerkeISBN (identifier)EthiopiëArmand AucampGodsdiensDieregeluideOntkiemingVratWillie EsterhuizenGedigOu Apostoliese KerkPoesBloeddrukLWikipediaSenuweestelselOrgasmeKaapstadWashington, D.C.NAVOLikkewaanVingerseksSwangerskapVyfsterAkroniemGNU-lisensie vir vrye dokumentasieWortelkanaalHennie MaasAsynTonnels van Củ ChiJohannesburgNarsistiese persoonlikheidsteuringKolorektale kankerFritz WepperKoekie (rekenaarwetenskap)EnsiklopedieVlag van AfghanistanAndré SchwartzTongaanse nasionale rugbyspanNuwe TestamentAalwynLetterkundeSuid-AfrikaAuschwitz-konsentrasiekampNazi-saluut🡆 More