Wikinews

Wikinews is 'n projek van die Wiki Stigting wat poog om vrye inhoud nuus beskikbaar te stel.

projek van die Wiki Stigting wat poog om vrye inhoud nuus beskikbaar te stel
Wikinews
Wikinews
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Veeltalig
Registrasie Optioneel
Eienaar Wiki Stigting
Opgerig November 2004
Huidige status Aktief
URL http://www.wikinews.org/

Die missie van Wikinews is om 'n "diverse omgewing te skep waar burger-joernaliste onafhanklik nuusgebeure kan opteken". Die webwerf is in November 2004 begin.

Wikinews is 'n wiki-tipe webwerf wat van die MediaWiki-sagteware gebruik maak. Enige persoon kan dus inspring en nuusgebeure op die werf aanteken of bywerk.

Daar is op die oomblik nie 'n Afrikaanse wikinuus webwerf beskikbaar nie.

Eksterne skakels

Wiki Stigting Wikinews 

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wikipedia | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia

Tags:

Wiki Stigting

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpringbokAlgemene bestuur as sakefunksie in ondernemingsHoenderLeeuSonvisIngenieursweseKlankDuitse maselsWikimedia-stigtingAngssteuringKoningsproteaLettergreepSprokieBosveldvisvangerGautreinDuitslandKwitansieRegardt van den BerghKunselementeEienskappe van binêre bewerkingsOudtshoornOsoonlaagPneumatikaNederlandAnneli van RooyenMielieLovedale, Oos-KaapNierKetelMosambiekse spoegkobraHindoeïsmeJeuksiekteNoordelike HalfrondVir die voëlsNoag se arkAkuutGerrie PretoriusLanseria-lughaweChlorofilOntkiemingHomofobieKrapPornhubKameelperdGrammofoonVirtuele wêreldKolonoskopieVolstruisSlangOos-KaapDiarreeGordelroosHipoteseDierMark (ekonomie)SpierBoelieryLiewe HeksieSlaginstrumentIndustriële RevolusieArmoedeverligtingBeweegbare brugDurbanBreinkaartKangaroeRacheltjie de BeerBeenbreuke en ontwrigtingsAksynsbelastingAapKweekhuiseffekDonkieCyril RamaphosaVerhoudingNatuurlike hulpbronFotosinteseGasa-Israel-konflik van Oktober 2023Vlag van Suid-AfrikaKolonialisme🡆 More