Pseudowetenskap

Pseudowetenskap (of Skynwetenskap) bestaan uit stellings, oortuigings of praktyke wat beweer dat hulle beide wetenskaplik en feitelik is, maar eintlik nie verenigbaar met die wetenskaplike metode is nie.

Pseudowetenskap word dikwels gekenmerk deur:

  • teenstrydige, oordrewe of onfalsifieerbare eise;
  • vertroue op bevestigingvooroordeel eerder as streng pogings tot weerlegging;
  • gebrek aan openheid vir evaluering deur ander kundiges; en
  • die afwesigheid van sistematiese praktyke in die ontwikkeling van teorieë, en voortgesette nakoming lank nadat hulle eksperimenteel gediskrediteer is.

Die term "Pseudowetenskap" word as neerhalend beskou omdat dit aandui dat iets as onakkuraat of selfs misleidend aangebied word. Diegene wat beskryf word as praktiserende "pseudowetenskaplikes" of pseudowetenskap bevorder, betwis dikwels die karakterisering.

Die afbakening tussen wetenskap en pseudowetenskap het filosofiese, wetenskaplike en praktiese implikasies. Die onderskeiding van wetenskap uit pseudowetenskap het praktiese implikasies in die geval van gesondheid, wetenskaplike getuienis, omgewingsbeleid, en wetenskaplike opvoeding. Die onderskeing van wetenskaplike feite en teorieë uit pseudowetenskaplike oortuigings soos die wat in astrologie, alchemie, sogenaamde alternatiewe medisyne, okkulte oortuigings, godsdienstige oortuigings en skeppingswetenskap gevind word, is deel van wetenskaplike- opvoeding en geletterdheid.

Pseudowetenskap kan op baie maniere skadelik wees. Anti-entstofaktiviste bied as feit pseudowetenskaplike studies wat valslik die veiligheid van entstowwe bevraagteken. Homeopatiese middels met geen aktiewe bestanddele is bevorder as behandeling vir dodelike siektes. Akupunktuurpraktisyns bevorder die idee dat hul behandelings buite die plasebo-effek werk.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Wetenskaplike metode

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeierMontrealWaterbesparing in Suid-AfrikaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVoorsetselSeptimius PicturesDiamantJesus van NasaretAuschwitz-konsentrasiekampYsterTsjeggiesPapierAntoniemHemelvaartsdagBywoordMosesDemi Lee MoorePlastiekKarooCSSPierre GaslyWewervoëlsRodiumKlankverskynselsHipertensieSpaansRon Thompson (akteur)LuiperdMondLys van Griekse mitologiese figureJohannes KerkorrelHemelvaartBipolêre gemoedsteuringGeweldDoziInvloed van vigs op die ekonomieWolfRMS TitanicGoogleLettergreepKoolstofOopbroninhoudJaarAkker van der MerweAnale seksSeksismeGlenys LynneLiefdeHoëveldMestoklemaVierde Industriële RevolusieIronieLys van Suid-Afrikaanse musikanteKompasSomerKriekHerfsLewerRassismeWêreld- Ekonomiese ForumBlourokkeInnes en Franna BenadéPinksterNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaProteïenGeografie van Suid-AfrikaHennie MaasKameelperdVlagterminologieVraag en aanbodOorkruipersVersamelnaamTrekarbeidSlag van Cuito CuanavaleGeelhoutMonopolieRekenaarVergelykings (taalkunde)🡆 More