Meta-Wiki

Meta, of Wiki se Meta-Wiki is 'n wiki-tipe webwerf wat gebruik word as hulpmiddel vir die koördinering van die Wiki Stigting se projekte.

wiki wat dien as die globale koördineringspilpunt vir die Wikimedia-stigting se wiki's
Meta-Wiki
Meta-Wiki
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Veeltalig
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wiki Stigting
Huidige status Aktief
URL http://meta.wikimedia.org

Meta was oorspronklik onder die naam Meta-Wikipedia in die lewe geroep.

Meta-Wiki vervul 'n aantal spesifieke doele en funksies:

  1. Bespreking en formulering van Wiki projekte, waaronder Wiki, en in die besonder besprekings oor beleid.
  2. 'n Forum vir persoonlike betoë wat nie noodwendig neutraal is nie.
  3. 'n Plek waar inhoud georganiseerd en voorberei kan word, en waar samesprekings ook die koördinasie van interwiki-skakels gevoer kan word.
  4. 'n Plek vanwaar die ontwikkelingsproses gekoördineer kan word.

Tans is Meta een van die belangrikste besprekingsforums vir Wikimediane, waaronder Wikipediane. Van die ander beskikbare fora sluit in: epos-lyste, IRC-kanale, en die besprekingsblaaie van artikels en gebruikers.

Hoewel die projek oorspronklik op die Engelstalige weergawe van Wikipedia gerig was, het Meta ontwikkel tot 'n veeltalig besprekingsforum wat deur alle Wikimedia-taalgemeenskappe gebruik word. Die ontwikkeling is moontlik gemaak deur Wikipedia se MediaWiki-sagteware sodanig aan te pas.

Eksterne skakels


Wiki Stigting Meta-Wiki 

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wikipedia | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia

Tags:

WebwerfWikiWiki Stigting

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KindersiektesMenseregtedagRooibokBernice WestVerkragtingTelkomCorioliskragWeer (meteorologie)LenteGrondbesoedelingMiltWetenskapDurbanVeelvoudige sinOos-KaapKinderregteJudaïsmeBTWKultuurVierkantswortelWinnie Madikizela-MandelaAustraliëRussiese inval in Oekraïne sedert 2022MielieVlekvrye staalVakbondHigiëneCholeraVaginaKlein-KarooLuiperdLeah van NiekerkHeks van HexrivierMaroela MediaGroot vyfEk is 'n Afrikaan (toespraak)Leonardo da VinciEkonomieNierversakingMantisLys van kleureWeerfrontLabia (geslagsdele)VlagterminologieRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Tweede WêreldoorlogSwartbewussynsbewegingSwartkwasmuishondDemografie van Suid-AfrikaPersoonlike voornaamwoordBorskankerHibernasieGenitale vratHerpes simplexDie Laaste Avondmaal (Leonardo)VerbondsarkAnglo-BoereoorlogGianna MichaelsMaagSpringbokkeJan van RiebeeckGeografie van Suid-AfrikaMeeueInsekVaste stofRenosterEkonomie van Suid-AfrikaWinterGalileo GalileiStilleweVrymesselaryTydsone🡆 More